AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • 2023 Noord/Suid Bepalings
      • 2023 Noord Suid Tellings
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

N.TVL & BLOU BULLE SKOLE SPELERS

Hier volg 'n kort opsomming van Affie spelers se betrokkenheid by NTvl en Blou Bulle skole rugby sowel as die Cravenweek sedert die ontstaan van AHS.

Met die afstigting van NTvl uit Tvl in 1938 was daar  net AHS, PBHS en CBC plus 'n paar kleiner skole wat rugby gespeel het in Pretoria. Die NTvl Skole Rugby Vereniging het sy onstaan in 1945. Daar is nie inligting van 'n  NTvl skolespan wat gespeel het voor 1945.

Die ouderdomsperk in die vroeer jare van die CW was o/19 maar dit is nie streng toegepas nie? Dit is eers vanaf 1999 besluit dat die Cravenweek net o/18 spelers sal toelaat. Buiten die CW speel daar nog steeds 0/19 spelers vir skole se 1e spanne regoor SA.

NTvl en Blou Bulle Skole en Cravenweek
​

1. Leon Thom is die eerste Affie speler wat 2 jaar na mekaar vir die NTvl skolespan speel in 1953 en 1954.

2. Christo Potgieter is die enigste Affie speler wat 3 jaar vir die NTvl skolespan speel vanaf 1988 - 1990.

3.Laurie Poole en JP van der Merwe speel in 1964 vir NTvl skole in die eerste CW. Die wapen op die truie en baadjie was 'n Koedoekop vanaf 1964 - '68. Vanaf 1969 is dit die bekende Barberton Daisy. Daar kan geen rede gevind hoekom dit eers 'n bokkop was nie behalwe dat daar dalk 'n gevoel is dat die Junior spanne eers hulle plek moet oopspeel voor die Daisy wapen gebruik kon word.


4. Kaptein van hulle onderskeie spanne.
  • 1945 tot 1963 - Johan Botha(50), Ben Hattingh(59)  
  • 1964 tot 1980 - LM Roussouw(74)
  • 1981 tot 2000 - Deon Strydom(94), Tiaan Snyman(98), Francois Swart(00).
  • 2001 tot 2010 - Carel Hoffman(01), Derek Kuhn(02), Pierre Spies(03), Phillip Woest(04), Gerrit-Jan van Velze(06).
  • 2011 tot 2020 - Pierre Schoeman(12), Francois Steyn(13), Eddie Fouche(15), Schalk Erasmus(16), Jaco Labuschagne(17).
  • 2021 tot 2030 - Stehan Heymans(22), Janco Purchase(24).

5. Die kaptein en o/kaptein van die volgende jare was albei van Affies
    2001 - Carel Hoffman en Deon Venter
    2002 - Derek Kuhn en AB de Villiers
    2003 - Pierre Spies en Schalk Wessels
    2004 - Phillip Woest en Len Olivier
    2015 - Eddie Fouche en Eduan Lubbe
    2016 - Schalk Erasmus en Louritz van der Schyff
​    2024 - Janco Purchase en JD Hattingh

6. Craven W
eek
  • 1997 - Tiaan Snyman met 42 punte die meeste punte op die week.
  • 1998 - Tiaan Snyman met 49 punte die meeste punte op die week en vir 'n CW tot op daardie stadium.
  • 1998 - Tiaan Snyman speler van die week.
  • 2013 - RG Snyman die langste speler op die week.
  • 2024 - Janco Purchase agterspeler van die week
7. Luan de Bruin (2011) en Constant Pretorius (2012) word nie gekies vir die CW nie maar speel in die laaste wedstryd  van die week agv beserings in die BB span. Derik Bezuidenhout (2013) volg dieselfde pad maar speel reeds in die voorlaaste wedstryd vir die BB span.

8. Die NTvl CW span van 1991 met Poerie van Rooyen van Affies die afrigter was die 1e NTvl span wat die CW finaal gewen het.

9. Aantal jare betrokke as CW afrigter:
  • 5 - Sakkie vd Walt 
  • 4 - Jaco Koch
  • 3 - Jan-Hendrik Hattingh
  • ​2 - Piet Butler, Duif vd Merwe, Poerie v Rooyen, Ruan Jacobs

10. Boet Vorster is die sekretaris van die N.Tvl Skole Rugbyvereniging vanaf die ontstaan in 1945 tot en met 1965 en was ook aktief betrokke by die daarstelling van die CW. Hy was dan heel toepaslik die Bestuurder van die 1964 N.Tvl CW span.

11. Vanaf 2000 tot 2016 is daar elke jaar 'n skrumskakel van Affies wat in of die CW of die Akademiespan speel. Vir 'n detail analise klik hier. Met Johan Mulder se besering in 2017 is die ketting gebreek!
​
12. Buiten 1965, '67 en '77 toe daar geen Affie speler in die CW span was nie, is 2019 die eerste jaar sedert 1964 wat daar geen Affie agterspeler in die BB Cravenweek span is nie!


13.
Die kapteins van die o18 CW, o/18 Akademie en o/16 Grant Khomo  spanne van 2024 is vir die eerste keer al drie van Affies.

14. Inligting is opgedateer tot en met die 2024 Craven Week span.

N.TVL & BLOU BULLE o/18

Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Picture
Proudly powered by Weebly