NICOLAAS JANSE VAN RENSBURG
IS DIT NICOLAAS, JANSE OF JANS?
Hy arriveer op Affies in 2008 vir sy 1e jaar op AHS. Daar is geen onduidelikheid wat sy ouers hom genoem het tot op daardie stadium nie en vandag nog steeds noem naamlik, Jans.
By Affies het sy noem naam verander na Janse. Sodanig dat op sy Graad 8 klasfoto hy geidentifiseer word as Janse Janse van Rensburg.
In die jare wat daarna volg tot sy Graad 12 jaar is daar meer en meer na hom verwys as Janse van Rensburg alhoewel daar geen onduidelikheid is dat sy van Janse van Rensburg is en dit nie sy naam en van is nie.
In 2012 toe dit uitgewys word dat sy eerste naam eintlik Nicolaas is word dit net op die spanfoto van 2012 eerste span so aangedui.
Op AHS word seuns in registerklasse opgedeel volgens die Alfabet. So sal bv. die A-klas van 'n Graad almal bevat wat bv. se vanne met A, B of C begin. Janse was ’n paar jaar in die klas indeling volgens die J in sy van maar dan ook ’n paar jare in die registerklas volgens die V van sy van bv. sy Graad 12 jaar
Wat die media aan betref is hy vir nou Nicolaas Janse van Rensburg maar wat sy familie en vriende aan betref sal hy altyd bekend wees as Janse of Jans!
************************************