HISTORIESE UITSLAE EN & TELLINGS
In hierdie afdeling:
Opsomming per opponent & per jaar
Opsomming per dekade
Uitslae teen spanne - Alfabeties
Uitslae van interskole wedstryde vir alle spanne soos aangedui in die skakels wat volg:
Opsomming per opponent & per jaar
- Opsomming van resultate teen elke opponent op rekord asook die sukses%.
- Opsomming van resultate op rekord vir elke jaar se 1ste span sedert 1921 asook die sukses% en rangposisie.
- Beide die resultate per opponent en resultate per jaar word verder verdeel in wedstryde teen SA Skole, Nie-SA Skole, SA Klubs en Nie-SA Klubs.
Opsomming per dekade
- Elke dekade se wedstryduitslae word opsommend uiteengesit met 'n sukses% en word ook verder verdeel in wedstryde teen SA Skole, Nie-SA Skole, SA Klubs en Nie-SA Klubs.
Uitslae teen spanne - Alfabeties
- Uitslae en tellings teen elke opponent word volledig (soos tans op rekord) in alfabetiese volgorde vertoon.
Uitslae van interskole wedstryde vir alle spanne soos aangedui in die skakels wat volg:
- vs PBHS alle spanne sedert 1994
- vs Grey Kollege alle spanne sedert 1993
- vs Paarl Gimnasuim alle spanne sedert 2017
- vs Paul Roos Gimnasium alle spanne 2007, 2026 (o/16 groep se uitslae van 2007 is uitstaande)