Vir die tellings van die 47 eerstespan wedstryde gespeel kyk hier.
Vir die tellings van die 16 wedstryde vandag gespeel kyk hier. Affies verloor 2 wedstryde. Dit was wedstryde waar spanne "op speel" dws teen sterker spanne speel soos 'n E span teen 'n C span..
WIT BULLE (Beginspan)
1. Werner Vrey
2. Ethan van Wyk
3. Deon Botes
4. Muntingh Hamman
5. Christiaan de Wet
6. Luan Potgieter
7. Albert Smit
8. Ruan Lippold
9. Zirk Meyer
10. Ruben Pienaar
11. Eagen Roux
12. Janco Purchase (K)
13. Hendre Schoeman
14. Nicolaas Grobler.
15. Ruben Groenewald
RESERWES GEBRUIK
- Theuns Maritz vir Zirk Meyer
TRUI OORHANDIGING VOOR WEDSTRYD
- Fourie du Preez. OA 2000. Wit Bulle 1999,2000
WEDSTRYD
Die volgende speler het nie gespeel nie:
JD Hattingh - Harsingskudding.
Soos verwag was dit 'n taai een gewees.
Die Bulle druk vroeg in die wedstryd ;n onverdoelde drie en loop 5-0 voor. Waterkloof druk 'n drie en loop voor 5 - 7. Dit vat nie lank nie en die Bulle druk nog 'n drie en na 'n suksesvolle doelskop is die Bulle 12 - 7 voor.. Die Wit Bulle gee nie weer die voortou prys nie en die eindtelling met Waterkloof wat in die laaste oomblikke ;n drie druk staan op 43 - 28!
Luan Potgieter (6) word aangewys as die speler van die wedstryd.
Die kommentator op streaming eindig sy kommentaar met die woorde;"TONIGHT PRETORIA IS WHITE"
PUNTE
AHS - 43(22)
Driee:
- 2x Nicolaas Grobler,
- 1x Eagen Roux, Luan Potgieter, Albert Smit, Theuns Maritz.
Skoppe:
- Ruben Pienaar, 3x doelskoppe.
WATERKLOOF - 28(7)
Vir 'n opsomming van die Wit Bulle se seisoen sover kyk hier