AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2022
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

WILSENACH FAMILIE EN AFFIES

9/28/2014

0 Comments

 
Die Wilsenach familie en Affies het ‘n verbintenis wat strek oor 38 jaar vanaf 1921 – 1958. Buiten vir ‘n unieke rugby verbintenis was daar ook ‘n besondere bydrae deur die laaste seun(Louis) wat in 1958 aan AHS gematrikuleer het. Louis  het ‘n boek geskryf wat in 2011 gepubliseer is. Hy het ‘n kopie van die boek saam met ‘n kort nota oor die Wilsenach  familie aan die skool geskenk. Hier volg die Wilsenach’s se Affie verbintenis soos vertel deur Louis.

WILSENACH GEORGE

GH of George (Pa van die Wilsenach’s wat hierna volg) was een van die eerste onderwysers op AHS. Omdat daar nie genoeg senior rugbyspelers was nie het George die Hoof (Pa le Roux) en ’n  paar ander onderwysers vir die 1e span rugby gespeel. George speel vir die 1e span in 1921 en 1922.


HENDRIK
Die eerste seun is ouboet Hendrik wat in 1940 aan AHS matrikuleer. Hendrik is een van die slotte van die 1e span in 1940 wat die die eerste keer die Admin. Beker wen.

ROUX
Roux was meer ‘n student as rugbyspeler en het nie verder as die 2e span gespeel nie.

GEORGE
George matrikuleer in 1950 aan AHS en speel vir die 1e rugbyspan wat in die NTvl finaal van die Adminbeker teen HTSM verloor, 8-9.

HANS

Hans speel in 1951 en 1952 vir die eerste span.

Louis skryf ” Wat lekker is van Hans se storie, is dat daardie witbul trui van Affies, op ons kombuistafel gemaak was! My ma het rooi, geel en groen linte gevat en aanmekaar gestik op George se o/19 Oostelikes wit trui! Die volgende dag het die ouens ‘n paar verskillende trui ontwerpe gemodeleer, daar was ‘n groentrui ook onthou Louis, die witte het gewen”. Hans het ‘n hele paar jaar gelede voor hy oorlede is ‘n amper soortgelyke storie oor die ontwerp van die trui aan my vertel. Die kort van die lank is dat die wittrui sy ontstaan gehad het op die kombuistafel van die Wilsenach’s!!!
Vir die geskiedenis van die Affies 1e span trui, ens. klik hier.

MAGRIET
Magriet was natuurlik op AHM en matrikuleer daar in 1956.

LOUIS
Toe was dit die laatlam Louis se beurt. Louis matrikuleer in 1958 aan AHS. Hy was mal oor rugby maar maller oor kuns. Toe ou Soppies(Mnr Boshua) hoor hy is nog ‘n Wilsenach wou hy Louis sommer in standerd nege in die 1e span sit! Dit het die ander ouens erg befoeter en hulle het hom behoorlik uit die oefenspan geboender! Getekkel en gedrop! Louis het toe al smiddae by ‘n keramiekfabriek gewerk en sy kuns was sy eerstespan.

Louis se bydrae sal kom in terme van die “Nuwe Suid Afrika”. Ek haal die volgende aan deur FW De Klerk wat in Louis se boek  ’n lewe in ink & verf  wat in 2011 gepubliseer is verskyn:

“Die eer van die konsep van ‘n ‘Nuwe Suid Afrika’ kom Louis Wilsenach toe. Dit weergalm selfs nou nog in 2011”.

Daar is net twee families waar ‘n pa en drie seuns vir Affies se 1e span gespeel het:

Wilsenach George                          1921,22
Wilsenach Hendrik                         1940     
Wilsenach George                          1950
Wilsenach Johannes                     1951,52

Pretorius Jan                                    1958,59
Pretorius Gert                                   1987
Pretorius Jan Lodewyk                  1989
Pretorius John Louis                      1990,81

Vir ander Pa's en seuns wat vir die 1e span gespeel het klik hier.


**********************************************************************************************


 

0 Comments



Leave a Reply.

    Argiewe

    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly