
Wihan Barnard was ‘n lid van die 2013 1e Span.
Geluk aan Wihan met sy 7 onderskeidings wat hy verwerf in die 2013 Matriek eksamen.
Wihan het in sy tyd op Affies die besonderse prestasie behaal om al die dasse wat daar by die skool toegeken word te ontvang naamlik:
- Akademiedas
- Kultuurdas
- Sportdas vir Rugby. Wihan het in 7 wedstryde op die veld gedraf vir die 1e span in 2014 wat die minimum vereiste is om dit te ontvang
- Affieraaddas
- Matriekdas
- Hoofseundas
- Algemene das
Wihan se 7 onderskeidings bly uitsonderlik!!!!
******************************************************************************************