|
Vier spelers van die Witbulle wat vir die Blou Bulle Cravenweek span gespeel het is opgeneem in die SA Skole en Skole "A" spanne wat Donderdag die 17e Julie teen mekaar speel op Middelburg..
SA SKOLE
SA 0/18
Lys van Affie spelers wat sedert 1991 verskeie SA Skole spanne verteenwoordig het. Kyk hier Comments are closed.
|