As mens kyk na die eerste en laaste ranglys dan is daar heelwat verskille wat die hoeveelheid wedstryd gespeel vir sekere skole. Sien bv Paul Roos en Monument.
Die ranglyste behoort ten eerstens geen wedstryde teen oorsese spanne in ag te neem nie.
Wonder wattter ranglys is die mees betroubaarste??
*********************************************************************************************