Die beginsel wat ek gebruik vir die lys is dat 'n speler oorsee of provinsiaal of vir 'n nasionale span gespeel het. Vir die details klik hier.
Vir details van spelers wat histories en huidiglik oorsee speel klik hier.
Indien daar Oud Affies is wat ek nie gelys het nie laat my weet asb!
Los 'n "comment" op die Blog of stuur 'n epos - johanenazelle@gmail.com
*************************************************************************************************