|
JD Hattingh (OA 2024) en Hendré Schoeman (OA 2024) is ingesluit in die finale groep van 31 spelers wat Suid-Afrika by hierdie jaar se o/20 Rugbykampioenskappe sal verteenwoordig. Baie geluk en sterkte manne!
JD Hattingh (Leeus) Blou Bulle Cravenweek (2023, 2024) SA Skole 'A' span (2024) SA Skole o/18 span (2024) Hendré Schoeman (Blou Bulle) Blou Bulle o/17 7's (2022, 2023) Blou Bulle Cravenweek (2024) SA Skole 'A' span (2024) SA Skole o/18 'A' span (2024) Vir die lys van oud-Affies wat Suid-Afrika in junior nasionale spanne (o/19 - 0/23) verteenwoordig het, volg hierdie skakel - o/19 - o/23 Comments are closed.
|