Die meeste nog was 12 in 2010.
Geluk aan RG Snyman, Luan de Bruin, Nico Lee, Pierre Schoeman en Ivan van Zyl wat in 2016 vir die 1e keer Super Rugby speel.
Nico Lee speel Super Rugby voordat hy Curriebeker speel.
Nicolaas Alberts:
Nicolaas het die rekord boeke herskryf in 1997. Hy is in sy eerste jaar na skool(1996) ingesluit in die Northern Bulls se toergroep oorsee.
Op ouderdom 18 jaar en 322 dae vervang hy FA Meiring(Ruben Meiring se Pa) na 'n besering in die 2e wedstryd van die NB's se oorsese toer teen die Wellington Hurricanes.
Dit was ongelukkig van korte duur want 'n paar minute later skeur hy sy enkel ligamente en keer hy saam met FA Meiring terug huistoe in die week daarna.
Nicolaas is die jongste speler tot op hede wat Super Rugby vir die Bulls gespeel het en heel moontlik in SA.
*********************************************************************************************