AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
E-mail Address

OUD AFFIE WILLEM BOSHOFF - 1941

10/13/2014

0 Comments

 
Met een van my kuiers by Oom Flip Olivier(1943/44) wat gehelp het om die 1943 eerste span spelers te identifiseer op die spanfoto wat nie in die 1943 jaarblad was nie noem hy dat Pikkie Boshoff van die 40's 'n uitstaande losskakel was en vir Transvaal na skool gespeel het.
In my statsitiek was daar tot nou geen verwysing na Willem/Pikkie wat na skool provinsiale rugby gespeel het nie. Ek het hom opgespoor op die Transvaal alfabetiese spelers lys. Willem se rugbyloopbaan was as volg:

1940 - AHS 1e Span wat die eerste keer die Admin. Beker gewen het. In die boek SKOLERUGBYSAGE Noord van die Vaal 1920 - 2000word daar vertel dat Willem(losskakel) een van die uitstaande spelers was in die finaal van die Admin. Beker.
1941 - AHS 1e Span en kaptein
1943 tot 1948 - Speel vir Transvaal. Die eerste Oud Affie sover bekend wat vir 'n ander provinsie as NTvl gespeel het na skool.


Met 'n besoek aan Pierre Edwards noem ek vir hom van Willem. Daar haal hy 'n boek uit sy boekrak "My African Notebook" wat Willem geskryf het van sy tyd in Afrika waar hy gewoon en gewerk het vanaf 1951 - 1983.
Gedurende sy tyd in Afrika is Willem kaptein van Uganda se Nasionale Rugbyspan in 1957/58. Een van die spanlede was die berugte Idi Amin die latere president en diktator van Uganda.
Willem se foto en kort outobiografie  wat in sy boek is verskyn hieronder wat ook aandui dat hy vir Transvaal gespeel het.
Willem is oorlede hier om en by 2007. Ongelukkig is daar geen van sy direkte familie verbintenisse wat nog leef nie.
Beplan om een of ander tyd by die Leeus Rugby Unie 'n draai te maak en 'n foto of twee van Willem in sy Tvl klere te kry.

Vir die opgedateerde lys van Oud Affies wat na skool vir ander provinsies as die Blou Bulle gespeel het. Klik hier.


Picture
0 Comments



Leave a Reply.

    Argiewe

    October 2020
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly