
Huidiglik word daar 'n dokumenter oor Fourie op DSTV uitgesaai.
In die volgende week kan dit gesien word op die volgende kanale, tye en datums:
SS201 - 10:30 - 13 Junie
SS201 - 20:00 - 16 Junie
SS210 - 18:30 - 18 Junie
********************************************************************************************