"As jou seun graag wil rugby speel is daar vir hom 'n span om in te speel by Affies".
Die statistiek wat volg is 'n duidelike voorbeeld dat dit nog steeds die geval is!
Dankie aan die organiseerders van Affie rugby en die afrigters van die onderskeie spanne vir die tyd en "effort" wat daar ingesit word om 30 spanne in die 2014 seisoen te laat speel.
Dit is ongeveer 500 seuns as mens beserings, ens inagneem wat in 301 wedstryde gespeel het!!!