| 'n Drie in 'Katvoet's Corner' voor die skool se ondersteuners bly maar spesiaal. Hierdie een deur die heelagter Hugo Mulder (toe nog in Gr10) in 1997 net voor halftyd in 'n vriendskaplike wedstryd teen HTS Middelburg. Hugo speel dan ook 67 wedstryde vir Affies se 1ste span - net 2 minder as die rekord van 69 wedstryde gehou deur Nicol Knoetze. Eindtelling: Affies 26 - 5 HTS MIddelburg. |
|
RSS Feed