AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2022
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES - KOSHUIS VS DORP 2016

8/11/2016

 

Die wedstryd vind more om 14:00 plaas met die hokkie wedstryd direk daarna.

Die koshuis/dorp wedstryd is vir die eerste keer in 1989 gespeel

Die idee vir ‘n koshuis/dorp wedstryd het in 1989 sy ontstaan gehad in die koshuis. Ek haal die Koshuis Hoofseun (Pieter Cillie) aan.


Die wedstryd het ontstaan agv ledigheid dink ek. Die rugby seisoen was klaar maar ons het nog nie genoeg van rugby gehad nie en ons het enige verskoning gebruik om die seisoen verder uit te rek.
Die "hoge lui" was nie baie te vinde vir NOG rugby nie en die eindeksamen was oppad, asook die Direkteurstrofee uitspeel wedstryde.  Ek het met Mnr Chris Kruger gepraat (afrigter van die 1e span) en hy was bereid om die skeidsregter te wees indien ek die hoof, Mnr Tjaart Kruger se toestemming kon kry. Ek het met dieselfde storie na die Hoof toe gegaan en verduidelik dat Mnr Chris Kruger baie te vinde is vir die wedstryd indien hy, Tjaart Kruger dit sou toelaat.
So het dit dan gebeur, maar die hele ding was half as n weeskind gehanteer en dis heel moontlik hoekom daar geen of min fotos was en’n tweedehandse stroopblik as beker.
Ontvang van Pieter uit Australie waar hy huidglik woon.

 
Gepraat van die stroopblik? Met die koshuis/dorp wedstryd op hande besluit Kobus Meyer en sy vriend Charl van den Berg daar moet ten minste iets op die spel wees met die wedstryd. Hulle maak toe die beker soos op die foto hieronder. Dit is genoem die “ Meyer en Van den Berg Rugby Trofee” soos geskrywe staan in die ’89 jaarblad. Dit het oor die jare  ‘n naam gekry wat te doen het met die stroopblik.

Die “ILLOVOCUP”.
Kyk mooi op die foto vir die naam van die stroop!  


 Die een span het in die skool se groen truie gespeel en die ander in blokkies truie wat die 1e span se oefentruie was. Kobus Meyer se kommentaar oor die wedstryd was dat daar nie genoeg tyd oor was vir die Koshuis om te wen nie. Ek vra toe het die koshuis toe verloor? Nee, was sy antwoord die wedstryd was gelykop toe die tyd verby is!! Die telling wat onthou kan word was 14 elk. 
 
Wie het in die begin jare gekwalifiseer om vir die twee spanne te speel?
  1. Spelers wat nie aan die einde van die jaar vir een van die oop spanne gespeel het kon nie in die koshuis/dorp wedstryd speel nie.
  2. 1e Span spelers moet vir die onderskeie spanne gekies word ongeag of hulle St 10 of 9 is. Dit was nie matrieks teen matrieks nie.
Met die sukses van die 1e span in die Direkteurs en Beeld trofee het dit later verander. Tot en met die einde van 2006 het die oop spanne se seisoen aan die einde van die 2e kwartaal geëindig toe Affies die laate keer aan die Beeld en Tuks reeks deelgeneem het. Die idee was dat die wedstryd so gou as moontlik na die laaste wedstryd van die seisoen gespeel moet word. Die 1e span spelers was dan nie beskikbaar vir die wedstryd nie. 1e Span spelers word nie toegelaat om te speel sedert 1992/93 (moet nog bevestig word). Dit klink of daar met verloop van jare veranderings aan die reel was t.o.v. sekere 1e span spelers wat wel gekwalifiseer het om te speel. Met my skrywe kon ek nog nie al die veranderings bevestig nie.
In 1990 het die wedstryd nie plaasgevind nie en in 1991 was dit die matrieks teen die st 9’s. Daarna het dit jaarliks plaasgevind tussen die koshuis en dorp buiten die laaste twee jaar.
Daar is min inligting oor historiese wedstryde beskikbaar naamlik spanfotos, aksiefotos en tellings in Jaarblaaie of Stroomop. Enige iemand wat inligting het wat betref tellings, fotos en wie mag speel kan my asseblief kontak by 083 564 5057 of johanenazelle@gmail.com

Picture

Comments are closed.

    Argiewe

    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly