Opgedateer!!!
- Jan Hendrik Hattingh is vir die 2e jaar die BB o/16 se Hoofafrigter.
- Geluk aan Jan Hendrik Hattingh en sy span wat die GK finaal teen KZN gewen het.
- Regardt Roets was die "man of the match" in die finaal.
- Janco Uys was saam met een van sy spanmaats die top driedrukker van die week met 4 driee.
- Regardt Roets met 35 punte het die 2e meeste punte op die week aangeteken.
- Foto van Regardt hieronder in die finaal op Netwerk 24.
**********************************************************************************************
CRAVEN WEEK
- Schalk Erasmus is die BB Kaptein met Louritz van der Schyff die O/kapt.
- Schalk, Louritz, Regardt, Henk, Cabous en Phillip neem vir die 2e jaar deel aan die CW.
- Louritz was die BB kaptein vir die wedstryd.
- Louritz was die "man of the match"
- Louritz - 2, Phillip - 1 en Ruan(Patches) - 1, het driee gedruk.
- Ruan teken 18 punte aan.
- Marnus - 1, druk 'n drie
- Ruan teken 4 punte aan
- Louritz weer die kaptein omdat Schalk nie mag gespeel het nie agv 'n skorsing vir een wedstryd.
- Ruan - 3, Henk - 2, Louritz/Marnus/Phillip - 1 elk, het driee gedruk
- Ruan teken 29 punte aan.
- Ruan was die "man of the match". Foto hieronder
- Ruan teken die 3e meeste punte aan op die week naamlik 51.
- Ruan met 4 driee deel die 3e plek vir die meeste driee gedruk met 6 ander spelers.
**********************************************************************************************
AKADEMIE WEEK
- Jaco Koch is een van die twee afrigters van die BB Akademie span.
- Jack Hart is die O/kapt
OP - BB wen 57/14
- Christian - 2, Jack - 1 en Sean Tshungu - 1, het driee gedruk
- Christian is beseer en sal nie Donderdag speel nie maar moontlik Saterdag.
- Jack was die BB kaptein vir die wedstryd.
- Jaco Labuschagne - 1, druk 'n drie
Christian sal heelswaarskynlik reg wees vir Saterdag.
Charles Goedhals sluit more by die Akademie span aan agv 'n besering wat een van die agterspelers opgedoen het.
WP - BB verloor 12/23
- Christian Strydom het nie herstel herstel van sy besering nie.
- Charles Goedhals kom op as plaasvervanger in die 5e minuut en speel basies die hele wedstryd.
*********************************************************************************************