|
Baie geluk aan die spelers van Affies wat die Blou Bulle by die onderskeie rugbyweke in 2026 sal verteenwoordig:
o/18 Cravenweek Dandré Brink (onttrek weens besering), Charl Els, Hannes Nagel, Caleb Pretorius, Martin van Niekerk, Ethan Williams & Joshua Gouws (vervang vir Dandré Brink) o/18 Akademieweek Morné Bisset, Francois de Beer, Janno Geyser, Reubenne Vlok & Kyle van Staden (vervang 'n beseerde speler) o/18 VKB-week Dihan Botha o/17 AFGRI-week Liam de Jager, Rico du Plessis (K), Hendré Ehlers, Keagan Fourie, Alexander Muller, Kyle Pienaar, Rossouw Scheepers, Ziaan Slabbert & Ruben Smith o/16 Grant Khomoweek A-span Dylan Badenhorst-Schnetler (K), Heinrich Becker, Gerrit du Plooy, Louwrens Grobler, Nel Taylor & Duan Terblanche o/16 Grant Khomoweek B-span Wilhelm Boer, Neill de Kock & Marco Engelbrecht (K) o/15 AFGRI-week A-span Gert Abraham Coetsee, Pieter Christiaan de Jager, Justin de Jonge, Eli du Plessis, Lian Heydenrych, Dylan Nel & Henrico van Zyl (K) o/15 AFGRI-week B-span CP Joubert (onttrek weens 'n besering), Luan McDonald, Stian Roets & Divan van der Westhuizen o/15 AFGRI-week C-span Ruben Wolvaardt Historiese inligting In 1928 is 3 spelers van AHS vir die eerste keer verkies tot die Transvaalse o/19 span. Enkele addisionele inligting sowel as fotos hieroor kan hier na gekyk word - Ander Skoolspanne Opgedateerde historiese inligting vir elke ouderdomsgroep verskyn by die volgende skakels: - N-Tvl A & Cravenweek - Blou Bulle o/18 Akademieweek / LSEN / VKB - Blou Bulle o/17 - Blou Bulle o/16 - Blou Bulle o/15 Comments are closed.
|