Word op Affies se A-veld gehou.
Eerste van 4 wedstryde begin om 15:00 en die laaste wedstryd om 18:45.
Skole met meer as 5 verteenwoordigers in die 8 spanne plus 2 reserwe spanne:
18 - AHS
14 - Eldoraigne
13 - Garsfontein, Waterkloof
10 - Menlopark
8 - Southdowns, HTS John Vorster, Wonderboom, Midstream
7 - Pretoria Boys High
6 - Zwartkops, Oos Moot, Centurion, Pretoria Technical High
PROEWE - 0/16
Word op HTS John Vorster se A -veld gehou.
Eerste van 4 wedstryde begin om 14:30 en die laaste wedstryd begin om 17:30
17 Spelers van Affies neem deel aan die o/16 proewe.
***********************************************************************************************