
Geluk aan Jan van der Merwe met sy insluiting in die Blou Bulle o/18 sewes span.
Die Provinsiale 7's toernooi vind plaas op 6&7 Oktober by Monument.
Vir details van spelers wat voorheen aan die toernooi deelgeneem het klik hier.
**********************************************************************************************