
Verdere analises en interessanthede soos dat Affies sedert 2000 nog elke jaar 'n skrumskakel in of die CW of Akademie span gehad sal later bygevoeg word.
Die CW vind plaas vanaf 13 - 19 Julie op HTS Middelburg.
Die Akademie week vind plaas vanaf 30 - 3 Jule op ????? onbekend.
Die Noordvaal o/19 week vind plaas vanaf 30 - 3 Julie op Potchefstroom
Die spanne verskyn onder "Read More"