1968 - Piet Delport (Std 8) word gekies om sy 1e wedstryd vir die 1e span teen Grey College te speel. Hy speel in die oggend vir die 1e Tennis span teen Grey en in die middag speel hy vir die 1e Rugby span teen Grey!!!!!
Vir meer HET JY GEWEET lees hier.