AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2025 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2025 Wedstryd Program
    • 2024 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Tellings
      • 2024 Wedstrydprogram
      • 2024 Sewes Tellings
      • Noord Suid Bepalings
      • Noord Suid Tellings
    • 2023 >
      • 1e Span Seisoen
      • Ander Spanne Uitslae
      • Sewes Tellings
      • 2023 Wedstrydprogram
      • Afrigters
      • Oefentye
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • 2022 Sewes Tellings
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Die naam Wit Bulle
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • AHS se Ierland Konneksie
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & BB Skole spelers
    • N.Tvl & BB o/18 Ontwikkeling
    • BB o/17 - 7's
    • NTvl & BB o/17 Ontwikkeling
    • BB o/16 Grant Khomo & Ontwikkeling
    • BB o/15 Ontwikkeling
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2024
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2024
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • Eerste OA wat Provinsiaal Speel
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • OA Speel Oorsee >
      • Eerste OA wat oorsee speel
      • Spelers
    • Superugby en Pro 14
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2025
      • 2024
      • 2023
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

WIT BULLE vs JEPPE BOYS HIGH - 31 MEI 2025

5/31/2025

1 Comment

 
Dit is die 18e keer dat die twee skole teen mekaar speel sedert 1996.

​Die Wit Bulle was nog elke keer aan die wenkant dws 18/18.


Vir die historiese tellings sedert 1997 kyk hier.
​

WIT BULLE vs JEPPE
15 - Divan Fourie
14 - Dehan Botha
13 - Estian Marx
12 - Petrus Rautenbach
11 - Joshua Gouws
10 - Ruben Groenewald (K)
  9 - Zirk Meyer
  8 - Stefan McDonald
  7 - Elwin Janse van Vuuren
  6 - Luan Potgieter
  5 - Christiaan de Wet
  4 - Martin van Niekerk
  3 - Hannes Nagel
  2 - Bauke Swart
  1 - Roal Kruger


TRUI OORHANDIGING VOOR WEDTRYD:
 - Pine Pienaar. AHS Kommersiële Bestuurder 2023 - 2025

SPELERS:
Lamond Baaitjies met  harsingskudding en Deon Botes met 'n ligte besering. is nie oorweeg vir die wedstryd teen Jeppe nie.
Geluk aan Dehan Botha wat vir die 1e keer die Wit Trui oor die kop trek en boonop in die beginspan is!!!
​
RESERWES:
Geen reserwes gebruik nie.

WEDSTRYD
Die seisoen is op die afdraande kant met nog net 3 wedstryde wat oorbly.

As ons as ondrsteuners gedink het dit gaan makliker gaan na die einde dan was vandag 'n " wake up call".
Die manne van Jeppe was reg vir ons en het spreekwoordelik hulle harte uitgespeel! Hulle was bereid om vir 70 minute hulle alles te gee en was veral indrukwekkend wat hulle verdediging aan betref. Net wanneer dit gelyk het of die Wit Bulle die oorhand kry, dan het Jeppe teruggekom.

Ongelukkig vir Jeppe moes hulle vandag vir die tweede keer sien hoe die moontlikheid van 'n wen voor hulle weggeraap word. Die 15 Wit Bulle het nooit bes geggee nie. Met net 'n paar minute oor skop Jeppe 'n strafskop oor en loop vir die eerste keer voor in die wedstryd 32-33. 
Met Affies wat 'n strafskop oorsit is die Bulle weer voor 35-33, maar einde niet. Met speeltyd so te se vertstreke skop Jeppe se losskakel 'n skepskop oor en die telling is 35-36 vir Jeppe.

Die wedstryd loop as volg ten einde:
  • Skepskop 68.49 min.- telling 35-36 in Jeppe se guns
  • Afskop 69.12 min - telling 35-36 in Jeppe se guns.
  • Jeppe ontvang die bal, slaan dit aan en 'n speler van Jeppe speel dit in 'n onkant posisie. Strafskop vir die Bulle. Ruben Groenewald stel die bal en skop dit oor!!!

Eindfluitjie blaas, 70,0 min verby en Witbulle wen 38 - 36!

Geluk aan Stefan McDonald wat die speler van die wedstryd was.
 

PUNTE

WIT BULLE 38(24)

DRIEE: Stefan McDonald 2x, Divan Fourie, Elwin Janse v Vuuren, Joshua Gouws.
SKOPPE
 - Vervyfskoppe 2x
 - Strafskoppe 3x

JEPPE: 36(17)


​WIT BULLE SE SEISOEN SOVER
1 Comment

PIERRE SCHOEMAN OUD AFFIE 2012

5/28/2025

0 Comments

 
Geluk Pierre met jou insluiting in die Britse en Ierse Leeus span na Australie!!!

Pierre se rugby CV.
Picture
0 Comments

WIT BULLE VS KING EDWARD SCHOOL VII - 25 MEI 2025

5/25/2025

0 Comments

 
​Dit was die  17e keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel sedert 1997.  Die Wit Bulle was net 2 keer aan die verloor kant. Een van die wedstryde  is in 2017 gestop agv donder weer. KES was op daardie stadium voor gewees?

Vir die historiese tellings sedert 1997 kyk hier.
​

WIT BULLE vs KES
15 - Lamond Baaitjies
14 - Joshua Gouws
13 - Estian Marx
12 - Petrus Rautenbach
11 - Divan Fourie
10 - Ruben Groenewald (K)
  9 - Fourie Roberts
  8 - Stefan McDonald
  7 - Elwin Janse van Vuuren
  6 - Luan Potgieter
  5 - Christiaan de Wet
  4 - Martin van Niekerk
  3 - Deon Botes
  2 - Bauke Swart
  1 - Roal Kruger


TRUI OORHANDIGING VOOR WEDTRYD:
Jannes Kirsten. OA 2011. WB 2011

SPELERS:
Zirk Meyer het herstel van sy besering en is op die reserwe bank. Joshua en Estian ontvang hulle 1e span das met hulle 7e wedstryd in die beginspan..
​
RESERWES:
Zirk Meyer, Henlo Jordaan, Rikus Strydom. 

WEDSTRYD
Die seisoen is op die afdraande kant met nog net 4 wedstryde wat oorbly. 

Met gister se vertoning was dit duidelik dat die GC wedstryd iets van die verlede is en was daar 'n paar netjiese driee. Selfs met die halftyd telling 19-12 in die Bulle se guns het dit gevoel dit is net 'n kwessie van tyd.

Met nog 8 driee wat daarop volg was die drie van Elwin een van daardie "onthou jy nog" driee.
Dit was die 8ste keer wat 'n  Wit Bul span daarin slaag om 11 driee in 'n wedstryd te druk.

PUNTE
​
AHS: 65(19)

Driee: Twee elk: Christiaan de Wet en Fourie Roberts
            Een elk: Stefan McDonald, Bauke Swart, Rikus Strydom, Estian Marx,                      Elwin Janse v Vuuren, Luan Potgieter en Joshua Gouws.​
Skoppe: Ruben Groenewald -  5 x vervyfskoppe.

KES: 19(12)
​

Wit Bulle seisoen.
0 Comments

WIT BULLE vs GREY COLLEGE 17 MEI 2025

5/18/2025

1 Comment

 
Dit was die 48 ste keer wat die twee skole se 1e spanne teen mekaar speel sedert 1923.

Kort opsomming van die Geskiedenis sedert 1923. Lees hier.


Vir die historiese tellings van die 1e span per jaar kyk hier.
​

Vir die tellings van al die spanne sedert 1993 kyk hier.



WIT BULLE span vs GREY COLLEGE
15 - Lamond Baaitjies
14 - Joshua Gouws
13 - Estian Marx
12 - Petrus Rautenbach
11 - Divan Fourie
10 - Ruben Groenewald (K)
  9 - Markus Kruger
  8 - Stefan McDonald
  7 - Elwin Janse van Vuuren
  6 - Luan Potgieter
  5 - Christiaan de Wet
  4 - Martin van Niekerk
  3 - Deon Botes
  2 - Bauke Swart
  1 - Roal Kruger


TRUI OORHANDIGING VOOR WEDTRYD:
  Werner Vrey. OA 2024. WB 2023,24

SPELERS:
Met Fourie Roberts wat siek word voor die wedstryd speel Markus sy 2e wedstryd vir die Witbulle in die beginspan. Zirk Meyer neem sy plek in op die reserwe bank.
​
RESERWES:
Zirk Meyer, Charl Els, Hannes Nagel en Stephan de Bruyn kom op as plaasvervangers.

WEDSTRYD
'n Wedstryd van ASSE gewees en sal daar heelwat opinies wees oor wie dit die meeste verdien het om te wen of te verloor. 

Met die Witbulle gou voor met 10 - 0 het menige Affie ondersteuner 'n gevoel gehad dat ons die een gaan deurtrek. Halftyd is die Bulle ongelukkig 17-21 agter?

​Daarna het Grey nie weer teruggekyk nie en kon ons nie weer ons neus voorkry nie?

Dit was die laaste van die GROOT 5 (PG, PBoys, PRG, GFontein en GC) en was dit 2,5 uit 5 gewees!

Soos altyd staan ons Affie ondersteuners vierkantig agter die Bulle is ek seker dat ons die res van die seisoen met 'n voltal van 5 wenne kan afsluit!!!


PUNTE
​
AHS: 37(17)

Driee: Een elk vir Lamond Baaitjies, Joshua Gouws, Charl Els, Stefan McDonald en Roal Kruger​
Skoppe: Ruben Groenewald -  2x vervyfskoppe, 1x strafskop en 1x skepskop

GREY COLLEGE: 42(21)
​

Wit Bulle seisoen.
1 Comment

AHS vs GREY COLLEGE Waar dit alles begin het!!!!!!

5/16/2025

0 Comments

 
Die berig hieronder verskyn in die Môrester koerant van September 1923..

Die Hoër Skoolspan wat na verwys word is Pretoria Boys High wat die wenners van die Admin Beker was in 1923..
Picture
Grey College Jaarblad 1923
Picture
Vir die Geskiedenis, tellings ens. lees hier
0 Comments

WITBULLE vs BOLAND LANDBOU 3 MEI 2025

5/3/2025

0 Comments

 
Die eerste wedstryd  word teenmekaar gespeel in 2000 met 'n rugbydag van die Blou Bulle Rugby Unie op Loftus. Die tweede wedstryd is in 2003 toe Boland Landbou met 15 spanne getoer het na die Noorde en met al 15 spanne teen Affies gespeel het. op AHS se velde.

​Die wedstryde daarna was met Paasnaweek, Wildeklawer en Noord/Suid toernooie. Dit was die 7e wedstryd sedert 2000 tussen die twee skole se 1e spanne. Elke jaar se tellings.

​
​WIT BULLE span vs BOLAND LANDBOU
15 - Lamond Baaitjies
14 - Rikus Strydom
13 - Nicolaas Grobler
12 - Petrus Rautenbach
11 - Hugo Snyman
10 - Ruben Groenewald (K)
  9 - Fourie Roberts
  8 - Henlo Jordaan
  7 - Elwin Janse van Vuuren
  6 - Luan Potgieter
  5 - Christiaan de Wet
  4 - SE du Toit
  3 - Hannes Nagel
  2 - Charl Els
  1 - Roal Kruger


TRUI OORHANDIGING VOOR WEDTRYD:
  • Eugene Marx OA 1996. WB 1994,95,96. (Seun Estian het opgekom as reserwe. Estian het reeds 5 wedstryde in die beginspan gespeel)
SPELERS
  • Geluk aan SE du Toit wat vandag die eerste keer in die begin span was en die bonus was dat hy ook 'n drie gedruk het!
  • Speler van die wedstryd no. 5 Christiaan de Wet
  • Zirk Meyer nog besig met sy rehabilitasie program.

RESERWES GEBRUIK
Divan Fourie, Joshua Gouws, Estian Marx en Stephan de Bruyn kom op as plaasvervangers.

WEDSTRYD
Almal was van die opinie dat die wen teen PRG dalk die Witbulle se ingesteldheid  teen Boland Landbou sou beinvloed het?

Ja, dit het!! Met heelwat van die reserwes wat speel asook 'n paar onvoorsiene beserings skakel die Witbulle van die begin af oor in "overdrive"!!

Met halftyd telling op 33/10 in die Witbulle se guns, die finale telling van 74/14  en 12 driee word die Affie ondersteuners en toeskouers gewys dat die wen teen PRG nie "geluk" was nie.

Wel gedaan aan die spelers en die afrigtingspan. Dit was 'n plesier om te kyk!!! Geluk
kig is die jaarprogram sodanig dat die volgende wedstryd teen GC eers oor 2 weke is.

PUNTE
​
AHS: 74(30)

Driee: Christiaan de Wet en Joshua Gouws 2 elk. Een elk vir - Luan Potgieter, Elwin Janse van Vuuren., SE du Toit, Divan Fourie, Fourie Roberts, Nicolaas Grobler, Lamond Baaitjies en Henlo Jordaan​

Skoppe: Ruben Groenewald - 7 Vervyfskoppe, 

BOLAND LANDBOU: 14(0)

​

Wit Bulle seisoen.
0 Comments

WITBULLE VS PAUL ROOS GIMNASIUM - 30 APRIL 2025

5/2/2025

 
Seker “die” wedstryd van die 2025 Wildeklawer met  die 1e spanne van Afrikaanse Hoër Seunskool en Paul Roos Gimnasium wat die hoofwedstryde speel na die offisiële opening seremonie van die toernooi.

Geen tuisveld voordeel vir een van die spanne nie d.w.s. die speelveld was gelyk!  PRG se 1e span was onoorwonne sedert 2023.

Dit was die 25 ste wedstryd sedert 1946 tussen die twee skole se 1e spanne. Tellings vir elke jaar
​
​WIT BULLE span vs PRG
15 - Lamond Baaitjies
14 - Joshua Gouws
13 - Estian Marx
12 - Petrus Rautenbach
11 - Divan Fourie
10 - Ruben Groenewald (K)
  9 - Fourie Roberts
  8 - Stefan McDonald
  7 - Elwin Janse van Vuuren
  6 - Luan Potgieter
  5 - Christiaan de Wet
  4 - Martin van Niekerk
  3 - Deon Botes
  2 - Bauke Swart
  1 - Roal Kruger


TRUI OORHANDIGING VOOR WEDTRYD:
  • Janco Uys. OA 2018. WB 2017,18.
SPELERS
  • Speler van die wedstryd no. 6 Luan Potgieter
  • Zirk Meyer besig met rehabilitasie program.
RESERWES GEBRUIK
Hannes Nagel vervang Deon Botes.

WEDSTRYD
Die tafel was gedek vir iets groots!! Natuurlik was daar groot verwagting van albei spanne se ondersteuners en wat ‘n stryd was dit nie!
 
Witbulle neem vroeg die voortou na ‘n voorspeler drie deur Luan Potgieter. Wedstryd vol drama met die Witbulle wat halftyd voorloop met 20 – 10 en welverdien.
 
Die 2e helfte sal onthou word toe dit begin reën het en die wedstryd gestop is weens die weersomstandighede wat weerlig ingesluit het.

Die wedstryd is gestop met ongeveer 19 minute se speeltyd oor en die telling 20-13 in die Witbulle se guns. Die reël vir sport in die buitelug is dat dit die spel nie weer kan hervat voor 30 minute verloop het nie. Gelukkig het die weer opgeklaar en is die wedstryd na 30m hervat.
 
Die reën en nat veld was in die guns van PRG wat sulke omstandighede gewoond is. Die Bulle se verdediging hou tot ‘n paar minute voor die einde toe PRG na die soveelste aanslag ‘n voorspeler drie druk maar nie kon vervyf nie! Telling 20 – 18 en einde niet!!!

Met Affie Guts wat inskop verdedig die Witbulle hulle 2 punt voorsprong asof hulle lewens daarvan afhang.

Met die telling 20 – 18 in die Wit Bulle se guns skop Ruben die bal uit na 'n skrum en die eindfluitjie blaas. Al wat Affie ondersteuner se hartklop keer terug na normaal en ’n groot sug van verligting!!!
 
Geluk aan Ruben, sy 15 spanmaats en die Afrigters vir wat ek net kan beskryf as “JOB WELLDONE”.

PUNTE
​
AHS: 20(20)
Driee: Luan Potgieter (2), Elwin Janse van Vuuren.​
Skoppe: Ruben Groenewald 1x Vervyfskop, 1x Strafskop 
​PRG:18(10)

Wit Bulle seisoen.

​​

    Argiewe

    May 2025
    April 2025
    March 2025
    February 2025
    January 2025
    July 2024
    June 2024
    May 2024
    April 2024
    March 2024
    January 2024
    August 2023
    July 2023
    May 2023
    April 2023
    March 2023
    August 2022
    July 2022
    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    August 2016
    July 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    September 2015
    August 2015

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly