|
Soos dit elke jaar is post die covid 19 era was daar heelwat bespiegeling oor die 1e span wedstryd se uitslag. Dit is nou geskiedenis dat die Wit Bulle gewen het.
Die ander spanne het ook almal gewen. Tellings. Die stand van sake sedert die twee skole die eerste keer teen mekaar gespeel het in 1993 is: Wedsryde gespeel - 9 Wit Bulle wen - 7 Garsfontein wen - 2 Detail Tellings WIT BULLE SPAN vs Garsfontein BERE 15 - Lamond Baaitjies 14 - Joshua Gouws 13 - Estian Marx 12 - Petrus Rautenbach 11 - Divan Fourie 10 - Ruben Groenewald (K) 9 - Fourie Roberts 8 - Stefan McDonald 7 - Elwin Janse van Vuuren 6 - Luan Potgieter 5 - Christiaan de Wet 4 - Martin van Niekerk 3 - Deon Botes 2 - Bauke Swart 1 - Roal Kruger TRUI OORHANDIGING VOOR WEDTRYD:
RESERWES GEBRUIK Hannes Nagel vervang Deon Botes. WEDSTRYD ,Dit was soos verwag word 'n titaniese stryd vanaf die afskop. Dit het sy momente gehad en soos ons nou al weet is 'n rugbybal nie rond nie. Dit het driee tot gevolg gehad wat kan beskou word as "geluk".na albei kante toe. Met die halftyd telling 17 - 7 in die Wit Bulle se guns was die wedstryd alles behalwe gewen. 3 Geel kaarte vir die Bulle het dit ook nie makliker gemaak nie en met slegs 13 spelers op 'n stadium op die veld het "Affie Guts" ingeskop. Toe die eidfluitjie blaas was Bulle wel verdiende wenners. Dankie aan HS Garsfontein vir 'n dag van kompeterende rugby!!!!!! PUNTE AHS: 41(17) Driee: Elwin Janse van Vuuren 2x, Luan Potgieter, Joshua Gouws, Roal Kruger en Stefan McDonald. Skoppe: Ruben Groenewald 4x Vervyfskoppe, 1x Strafskop GARSFONTEIN:25(6) Wit Bulle seisoen. Comments are closed.
|