Selborne College was founded in 1872 by Pastor Heinrich Muller, a German settler. The school was then known as the Panmure Public School. Die skool se naam verander in 1907 na Selborne College.
Die Wit Bulle speel teen Selborne se 1e span vir die eerste keer in 1996 tydens die St. Stithians Easter Rugby Festival. Dit is die 12e keer wees wat die twee spanne teen mekaar speel. Elke keer tydens ‘n Paasnaweek toernooi.
Die stand van sake na vandag is::
- Wit Bulle 8, Selborne C. 4 gewen. Wedstrydtellings.
WIT BULLE vs SELBORNE COLLEGE 1e SPAN
15 - Lamond Baaitjies
14 - Hugo Snyman
13 - Estian Marx
12 - Petrus Rautenbach
11 - Joshua Gouws
10 - Ruben Groenewald (K)
9 - Fourie Roberts
8 - Henlo Jordaan
7 - Elwin Janse van Vuuren
6 - Luan Potgieter
5 - Christiaan de Wet
4 - Martin van Niekerk
3 - Hannes Nagel
2 - Charl Els
1 - Stephan de Bruyn
Geluk aan Henlo Jordaan, Hannes Nagel, Martin van Niekerk, Charl Els en Stephan de Bruyn wat vir die eerste keer in die beginspan is.
TRUI OORHANDIGING VOOR WEDTRYD:
- JD Hattingh OA 2024 WB 2023,2024
- Albert Smit sal 'n spesialis sien in die week wat kom oor sy knie besering.
- Nicolaas Grobler en Zirk Meyer nog besig met hulle rehabilitasie program.
RESERWES GEBRUIK
Die volgende spelers het opgekom as reserwes: Stefan McDonald, Bauke Swart, Divan Fourie, ,Markus Kruger en SE du Toit.. Geluk aan Markus en SE wat vir die eerste keer die Wittrui oor die kop trek.
WEDSTRYD
,Soos verwag was dit 'n wedstryd van 2 helftes met die reserwes wat opgekom het en almal 'n speelkans moes kry itv. die Toernooi reels.
'n Paar mooi driee gesien met Elwin se drie vanaf die halflyn die beste van die dag.
Hy ontvang die bal op die halflyn. Hardloop en systap sy pad oop en druk hy soos 'n wafferse senter net regs van die pale. Verseker een van die driee van die seisoen sover..
PUNTE
AHS: 57(38)
Driee: 2x Estian Marx en Martin van Niekerk. 1x Elk vir Charl Else, Elvin Janse van Vuuren, Luan Potgieter, Joshua Gouws en Hannes Nagel.
Skoppe: Ruben Groenewald 4x Vervyfskoppe en Lamond Baaitjies 2x Vervyfskoppe.
SELBORNE:19(5)
Wit Bulle seisoen.