|
HS Noordheuwel het sy deure oopgemaak in 1981 en is 45 jaar oud in 2025.
Dit sal die eerste keer wees dat die twee skole se eerste spanne teen mekaar speel. In die laaste 10 – 15 jaar het heelwat wedstryde plaasgevind tussen ander spanne van die twee skole op toernooie in die April Skoolvakansies. Noordheuwel is volgens die Internet een van die grootste Afrikaanssprekende skole in SA met ongeveer 2500 leerders! 'n Paar reëls wat die toernooi aan betref:
WIT BULLE vs NOORDHEUWEL 1e SPAN 15 - Lamond Baaitjies 14 - Joshua Gouws 13 - Estian Marx 12 - Petrus Rautenbach 11 - Rikus Strydom 10 - Ruben Groenewald (K) 9 - Fourie Roberts 8 - Stefan McDonald 7 - Albert Smit 6 - Luan Potgieter 5 - Elwin Janse van Vuuren 4 - Christiaan de Wet 3 - Deon Botes 2 - Bauke Swart 1 - Roal Krüger TRUI OORHANDIGING VOOR WEDTRYD:
SPELERS
RESERWES GEBRUIK
WEDSTRYD Soos verwag was dit 'n lekker taai wedstryd teen Noordheuwel gewees. NH is sommer vroeg in die 1e helfte voor na 'n strafskop. Na 'n drie deur Fourie Roberts loop die Wit Bulle voor. 'n Posisie wat hulle nie prys gee tot die eindfluitjie blaas en die Wit Bulle van die veld stap as die wenners telling AHS 45 Noordheuewel 27 AHS : 45(26) PUNTE:
NOORDHEUWEL: 27(15) Wit Bulle seisoen.
Morne McGrath
4/22/2025 07:39:19
Baie goeie wedstryd van Witbulle Comments are closed.
|