|
Dit was die 3e keer dat die twee skole teen mekaar speel sedert 1979. Die eerste keer was met 'n jaareindtoer na die Kaap. Die 2e keer was in 2019 met Wildeklawer in Kimberley.
Die tellings per jaar en opsomming is beskikbaar onder Skole Teen Gespeel Met die uitsondering van Zirk Meyer wat beseer is sal dit die 3e keer wees wat die span onveranderd op die veld draf. 15 - Lamond Baaitjies 14 - Hugo Snyman 13 - Nicolas Grobler 12 - Divan Fourie 11 - Rikus Strydom 10 - Ruben Groenewald (K) 9 - Fourie Roberts 8 - Stefan McDonald 7 - Albert Smit 6 - Luan Potgieter 5 - Elwin Janse van Vuuren 4 - Christiaan de Wet 3 - Deon Botes 2 - Bauke Swart 1 - Roal Krüger TRUI OORHANDIGING VOOR WEDTRYD:
SPELERS Geluk aan die volgende spelers: Fourie Roberts wat vir die eerste keer in die beginspan is na Zirk Meyer se besering. Geluk aan Charl Els en Stephan De Bruyn wat vir die eerste keer die Wittrui oor die kop trek toe hulle opkom as reserwes. Zirk Meyer se besering mag hom dalk 'n geruime tyd uit aksie hou voor hy weer kan speel. WEDSTRYD Die Wit Bulle wys 'n mooi opwaartse kurwe in hulle spel sedert die 1e wefstryd van die seisoen.!!! 9 Driee in 'n wedstryd spreek vanself. Ruben Groenewald was die "Man of the Match" gewees na sy 8/9 doelskoppe in winderige omstandighede. AHS - 61(38) Driee: Rikus Strydom 2x en een elk vir; Fourie Roberts, Stephan McDonald, Hugo Snyman, Christiaan de Wet, Divan Fourie, Bauke Swart en Lamond Baaitjies!!! Skoppe: Ruben Groenewald 16 punte met 8 vervyfskoppe. HTS DROSTDY 17(12) Wit Bulle seisoen. Comments are closed.
|