AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2022
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS WESTVILLE BOYS HIGH - 18 APRIL 2015

4/18/2015

 
Opgedateer met 1e span wedstryd inligting en ander tellings op die A veld!!!

Fotos van 1e span wedstryd deur Oud Affie Wim Pretorius
- fb.me/t7A3EQR0 

AGTERGROND:


Op die plek waar Westville Boys High vandag staan was daar eers ‘n laerskool vanaf 1941.
In 1955 het Westville Hoërskool onstaan en 10 jaar later word die skool geskei in Westville Boys High en Westville Girls High. WBHS is ‘n publieke skool en het ongeveer 1200 leerders. Die skool het drie klein koshuise.

Daar word buiten rugby ook tennis, hokkie en gholf Saterdag gespeel.
Westville rugby
Westville het reeds 7 SA skole spelers opgelewer en 2 Springbokke naamlik: Tim Cocks (1980) en Waylon Murray (2007). Westville het sedert  2000 al meer kompeterend geraak wat rugby aan betref. Wat ‘n belangrike rol gespeel het in hulle opgang is die daarstelling van ‘n Sport Akademie in 2000 wat alle sporsoorte insluit in die skool se daaglikse rooster. Seuns  wat kies om rugby te speel ontvang 2 uur se afrigting in skooltyd tydens die rugby seisoen. Geen aanduiding of dit daagliks/weekliks/ens. is nie. Die gebruik van meer deeltydse en voltydse afrigters het ook bygedra tot die oplewing van rugby by die skool.

In 2013 was die 1e span vir die eerste keer onoorwonne in die geskiedenis van WBHS.

Die skool se Direkteur van Rugby is die assistant afrigter van die KZN Cravenweek span. Die Hoof van die Hoë Prestasie Afrigting deel van die Sport Akademie is die assistant afrigter van die KZN  Grant Khomo span. Die 2e span afrigter is die assistant afrigter van die KZN Akademie span.

Die skool het twee voltydse kondisionering afrigters en ‘n voltydse video annalis wat help met die rugby program regoor al die ouderdoms groepe. Daar is ook  ‘n voltydse fisioterapeut en biokinetikus indiens van die Sport Akademie.

Westville kan met  ongeveer 30 spanne vanaf o/14 tot die oop spanne op ‘n slag deelneem.

Dit sal die eerste keer wees dat Affies en Westville teen mekaar rugby speel!

SPAN:
1. Jano Espag
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben v Heerden
5. Henk Pretorius
6.
Regardt Du Plessis
7. Phillip Krause
8. Eduan Lubbe
9. Divan Henning
10. Eddie Fouche (kapt)
11. Christian Strydom
12. Louritz vd Schyff
13. Jacobus van Staden
14. Carel Koch
15. Pieter Coetzer

Geluk aan Carel Koch wat Saterdag die wittrui vir die eerste keer oor sy kop trek!
Carel is die 25ste speler wat in 2015 vir die 1e span speel. Vic Meyer se knie besering is nog steeds 'n probleem en hy sal blykbaar weer geopereer moet word.

WEDSTRYD:
Regstelling wat die span aan betref. Eddie Fouche was die kaptein, Regardt du Plessis no. 7 en Phillip Krause no. 6.

Die keerpnt van die wedstryd was 10 minute voor die einde met die telling 12 - 10 in Affies se guns.
Westville beheer die bal en skop 'n kortskoppie wat een van hulle  speler optel en hy  hardloop amper dwarsdeur vanaf die halflyn voordat Charl Koch hom van agter in hardloop en 5 tree van die Affie doellyn tackle. Affies wen die losbal en skop die bal uit op Affies se kwartlyn.

Daarna is dit eenrigting verkeer en Affies druk 3 onbeantwoorde driee om die eindtelling 33 - 10 te maak.

Nie 'n wedstryd wat lank onthou sal word nie.

RESERWES:
Henco Jordaan (Carel Koch)

PUNTEMAKERS:

AFFIES: 33 (12)

Driee:

Divan Henning (1), Louritz vd Schyff (2), Eddie Fouche (2)
Skoppe:
Eddie Fouche  - 4 x Vervyfskoppe

WESTVILLE: 10 (3)

ANDER SPANNE OP DIE A - VELD:

0/14A - Wen24 - 18
0/15A - Wen 41 - 0
o/16A - Wen 18 - 7
4e - Wen 27 - 11
3e - Wen 41 - 12
2e - Wen 35 - 3

***********************************************************************************************



Wim
4/20/2015 03:33:07

Het my foto's van die wedstryd op School of Rugby se Facebookblad gesit.


Comments are closed.

    Argiewe

    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly