AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2021 >
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
  • New Page
E-mail Address

AFFIES VS SACS - 4 APRIL 2015 om 13:15

4/3/2015

 
Baie kort wedstryd verslag en tellings van o/16A, o/15A en o/14A

AGTERGROND:


SACS of South African College High School het sy ontstaan in September 1829 wat dit die oudste Hoërskool in Suid Afrika maak.
SACS het 30 Springbokke opgelewer sedert 1891 wat die 4e meeste is van alle tye. Die laaste en meer bekende aan ons almal was Percy Montgomery in 1997.

Percy speel die laaste van sy 102 toetse in 2008. Hy hou ook die rekord vir die speler wat die meeste punte vir die Springbokke aangeteken het naamlik 893 punte.

Tot op datum het Affies  nog nie “offisieël” teen SACS gespeel nie en is daar geen rekord by Affies dat daar enige wedstryd teen SACS gespeel is nie.

In 1992 is daar wel ‘n wedstryd gespeel met ‘n toer van SACS na die ou “Transvaal”.  Wat SACS aan betref was dit ‘n offisiële wedstryd gewees en volgens Affies nie. Die wedstryd is op ‘n weeksdag in die eerste week van Julie gespeel.
Hoekom nie?
1.       Daar is geen rekord in die argiewe van Affies dat so ‘n wedstryd gespeel is nie.
2.       Die Affie span het nie die CW spelers ingesluit nie.
3.       Al die Affies 1e span spelers was nie beskikbaar nie.
4.       Vir die wedstryd was die Affie  se 2e span afrigter wat nie betrokke was by die 1e span in beheer van die span. Sakkie vd Walt was die 1e span afrigter en hy kan nie onthou dat so ‘n wedstryd plaasgevind het nie.
5.       Die Affies span het nie in die 1e span trui gespeel nie en dit was nie omdat die truie van die twee spanne gebots het nie.

Die uitslag van die wedstryd was 24 – 13 in die guns van SACS en ‘n speler met die naam Percy Montgomery het ‘n groot rol gespeel in SACS se oorwinning. Die inligting het ek bekom vanaf SACS onderwysers wat die toer meegemaak het.

SPAN:
Regardt du Plessis is  nader getrek vanaf Vryheid vir Vic Meyer wie se knie nie reg is nie. Eddie Fouche is nie oorweeg agv 'n knie besering.

Spelers in rooi nie in die beginspan teen EGJ.


1. Cabous Eloff
2. Viaan Mong
3. Niell Bezuidenhout

4. Ruben van Heerden
5. Jaun Basson
6. Eduan Lubbe (kapt)
7. Phillip Krause
8. Lombaard Brobler
9. Divan Henning
10. Ruan de Swart
11. Christian Strydom
12. Henco Jordaan
13. Louritz vd Schyff
14. Janco Booysen
15. Pieter Coetzer

WEDSTRYD:

Hoe minder gesê word oor die wedstryd hoe beter.

Gelukkig was ek nie daar nie en moes ek dit op Twitter volg. In kort kan ek net aflei dat Affies by tye in SACS se kwartgebied gekamp het maar die een fout na die ander begaan het.

Daar is ongelukkig nie ‘n “remarks” kolom nie en vir die rekord sal dit staan dat Affies met 10 – 13 teen SACS verloor het.

PLAASVERVANGERS:
Eddie Fouche (Ruan de Swart), Henk Pretorius (Jaun Basson), Schalk Erasmus (Viaan Mong), Jano Espag ( Cabous Eloff),

PUNTEMAKERS:

AFFIES: 10 (7)

Driee:

Christiaan Strydom (1)
Skoppe:
Ruan de Swart - 1x vervyfskop, ???????? 1x strafskop

SACS: 13 (6)
********************************************************************************************
In geheel gesien was dit nie 'n goeie dag vir Affies nie. Die ander spanne se tellings is as volg:

o16A - Verloor teen Paarl Boys High, 3 - 22.
o/15A - Wen teen Nelspruit, 30 - 5.
o/14A - Verloor teen Paul Roos , 17 - 19.
****************************************************
*****************************************
Yolanda du Plessis
4/5/2015 04:10:29

Daar het heelwat plaasvervangers gister opgekom. Schalk vir Viaan. Henk vir Jaun, Jano vir Kabous. Ps Dis Regardt sonder die "h".


Comments are closed.

    Argiewe

    April 2021
    October 2020
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly