Dit sal die 18de keer sedert 1946 wees wat die twee skole teen mekaar speel. In die AHS Jaarblad van 1946 staan daar:
"Ons waardeer die koms van Stellenbosch Hoër-Seunskool en ons hoop om volgende jaar 'n bietjie soontoe te gaan". Affies wen 6 - 3
Affies sal eers in 1952 weer teen PRG speel met 'n toer na die Kaap. Dit is die eerste keer in die geskiedenis van AHS se 1e span dat 'n toer in die werklike sin van die woord onderneem is. PRG wen 8 - 3.
Daar is op die toer ook teen Jan van Riebeeck, Paarl Boys High en 'n gekombineerde span van Voortrekker en Nassau gespeel.
Met die toer na die Kaap speel Affies vir die eerste keer in die wittrui.
Vir 'n opsomming en individuele jare se tellings teen PRG kyk hier.
Affies se span vir Saterdag is nog nie formeel aangekondig nie maar as die oefening van die afgelope week enige aanduiding is gaan die span nie veel verskil van die volgende:
**********************************************************************************************
1. Janu Espag
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben van Heerden
5. Jaun Basson
6. Phillip Krause
7. Vic Meyer (kapt)
8. Eduan Lubbe
9. Jack Hart
10. Ruan de Swardt
11. Christiaan Strydom
12. Eddie Fouche
13. Louritz van der Schyff
14. Janco Booysen
15. Henco Jordaan
Reserwes:
Cabous Eloff
Viaan Mong
Arno van Wyk
Henk Pretorius
Lombaard Grobler
Divan Henning
Jacobus van Staden
Pieter Coetzer
**********************************************************************************************