AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS PAARL GIMNASIUM - 27 APRIL 2015

4/27/2015

 
Uitslae teen Paarl Gimnasium:
o/14A - Verloor 21/22
o/15A - Wen 19/0
0/16A - Wen 35/13

1e       - Gelykop 22 elk

Affies het die dag teen PG gewen:
Speel     - 4
Wen       - 2
Verloor  - 1
Gelykop - 1


Wedstryd statistiek van die 1e span vir vandag verskyn hieronder.


Vir 'n opsomming van die 2015 seisoen plus 'n vergelyking met 2014 lees hier.

AGTERGROND:

Paarl Gimnasium is amptelik op 12 Januarie 1858 gestig.
PG is 157 jaar oud en georganiseerde sport word sedert 1902 by die skool beoefen.
PG het in 1964 in twee afsonderlike skole verdeel. Die laerskool word in die historiese Gimnasiumgebou gehuisves, terwyl die hoërskool op die eertydse plaas, Dammetjie, ‘n nuwe skoolgebou betrek het. 
Die eerste dogters is n 1964 tot die skool toegelaat.

Daar is ongeveer 1100 leerders in die skool met  twee koshuise wat 268 seuns en 203 dogters huisves.

Paarl Gimnasium het die 5e meeste Springbokke opgelewer naamlik 28. Die eerste was in 1906 en die laaste was Handre Pollard in 2014. Affies en PG speel 15 keer teen mekaar sedert 1967. Vir details van die onderskeie jare lees
hier.


SPAN:

1. Jano Espag
2. Schalk Erasmus

3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben v Heerden
5. Henk Pretorius
6.
Regardt Du Plessis
7. Phillip Krause
8. Eduan Lubbe
9. Divan Henning
10. Eddie Fouche (kapt)
11. Christian Strydom
12. Louritz vd Schyff
13. Henco Jordaan
14. Carel Koch
15. Pieter

WEDSTRYD:

Die meeste ondersteuners sou  die wedstryd op TV gekyk het. Almal sal 'n opinie he oor hoekom Affies die wedstryd moes gewen het. Maar?
 - Vir die rugbykenners wat PG al sien speel het vanjaar was PG die gunstelinge om
    te wen!
 - Die wat se as die strafskop in die eerste helfte oor was
wat amper voor die pale oor waswat amper voor die pale oor wasdan het Affies gewen?
    Verkeerd! As dit oor was dan het PG van die middellyn afgeskop en nie die kwartlyn
    en dan was dit 'n totale ander wedstryd!
 - Daar is nog baie ander "asse" maar persoonlik gesien was dit seker die 1e span
    se beste vertoning van die jaar!!!

Geluk aan die afrigters, die span en Henk Pretorius wat aangewys is as die speler van die wedstryd!


RESERWES:
Cabous Eloff (Niell Bezuidenhout)

PUNTEMAKERS:

AFFIES: 22 (8)

Driee:    Eduan Lubbe, Eddie Lubbe, Scalk Erasmus.
Skoppe: Eddie Fouche  - vervyfskoppe 2x, strafskop 1x

PAARL GIMNASIUM: 22 (17)

*********************************************************************************************



Comments are closed.

    Argiewe

    October 2020
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly