|
Truie oorhandiging:
Janco Uys (OA 2018) 1ste span (2017, 2018) Blou Bulle Cravenweek (2017, 2018) Senior provinsiaal - Griekwas (50+ wedstryde) Dit was die 27ste keer dat die twee skole se 1ste spanne teen mekaar gespeel het sedert 1947. Affies wen 14 van die wedstryde. Vir die historiese uitslae, volg hierdie skakels - Skole teen gespeel & Paarl Boys High School Eindtelling: Affies 40 – 37 Paarl Boys High School Puntemakers Drieë: Dandré Brink, Fourie Robberts, Luan Ferreira, Ewald van Niekerk, Estian Marx, Strafdrie Doelskoppe: Reuben Smith x4 Dit was op rekord die grootste suksesvolle terugvegpoging deur 'n Affie 1ste span. 'n 20-punte agterstand na slegs 28 minute se spel word uiteindelik uitgewis met 'n drie in die 70ste minuut deur Estian Marx wat verdoel word deur Reuben Smith. Meer details hieroor sal later in die jaar by Wit Bulle "Comebacks" bygevoeg word. Opgedateerde inligting 1ste span seisoen tot op datum Uitslae van ander wedstryde op die dag asook gedurende die week soos ontvang 2026 wedstrydprogram Volgende wedstryd: vs Jeppe Boys High School (tuis) - 9 Mei 2026 Comments are closed.
|