Vir details van die tellings per jaar kyk hier.
15. Charles Goedhals
14. Carel Koch
13. Marnus Potgieter
12. Louritz van der Schyff
11. Christian Strydom
10. Ruan de Swardt
9. Jack Hart
8. Jaco Labuschagne
7. Phillip Krause
6. Henk Pretorius
5. Dylan du Preez
4. Ruben Dreyer
3. Arno van Wyk
2. Schalk Erasmus (kapt)
1. Cabous Eloff
WEDSTRYD
Dit was heelwat beter as die wedstryd teen Parktown. Ten spyte van Nelsruit se hardnekkige verdediging is daar geen ernstige beserings nie. Regardt du Plessis se knie besering is toe nie so ernstig nie en hy kan moontlik reg wees vir die wedstryd teen Paul Roos.
Die wedstryd het die afrigters ook 'n paar antwoorde gegee wat sekere posisies aan betref.
Wedstryd statistiek tot op datum verskyn hier.
PLAASVERVANGERS
Desesde Nel (Henk Pretorius), TristanJv Vuuren (Charles Goedhals), Ruan Schmulian (Louritz vd Schyff), James Combrinck (Cabous Eloff), Johan van Zyl ( Scalk Erasmus) en Jan Hendrik Pretorius ( Arno van Wyk)
PUNTE
AFFIES - 38 (17)
Driee - Carel Koch, Schalk Erasmus, Jack Hart, Arno van Wyk en Marnus Potgieter.
Skoppe - Ruan de Swardt 5 x Doelskoppe en 1 x Strafskop
NELSPRUIT - 0 (0)
*********************************************************************************************