|
Truie oorhandiging:
1ste span afrigters 2026 Eindtelling: Affies 27 - 29 Michaelhouse Puntemakers Drieë: Dandré Brink; Fourie Robberts x2; Charl Els; Caleb Pretorius Doelskoppe: Reuben Smith x1 Dit was op rekord slegs die 4de keer dat die twee skole se 1ste spanne teen mekaar gespeel het sedert 1995. Affies was 2 keer aan die wenkant. Vir die historiese uitslae, volg hierdie skakels - Skole teen gespeel & Tellings teen Michaelhouse Geluk aan die volgende spelers wat vir die eerste keer in ‘n wedstryd vir die 1ste span op die veld verskyn het: - Alexander Muller - Rossouw Scheepers - Ethan van Zyl - Ewald van Niekerk Opgedateerde inligting 1ste span seisoen tot op datm Uitslae van ander wedstryde tot op datum soos ontvang 2026 wedstrydprogram Volgende wedstryd: vs Grey High School (Pretoria Boys High festival) – 6 April 2026 Comments are closed.
|