AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2022
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS JEPPE - 30 MEI 2015

5/30/2015

 
Opgedateer met 'n wedstryd verslag en statistiek.


AGTERGROND:


Jeppe het ontstaan in 1890. Vier jaar nadat goud ontdek is aan die Witwatersrand en daar ‘n groot behoefte was vir skoolonderrig in die myngemeenskap. Die Anglikaanse Kerk het die skool begin wat bekend gestaan het as St Michaels College.

Die skoolgebou is gekoop deur die “Witwatersrand Council of Education” in 1898 en die skool kry ‘n nuwe naam – Jeppestown Grammar School. Die skool was gesluit gedurende die Anglo Boere Oorlog. In 1902 her-open die skool en verander die naam na Jeppestown Grammar School. Dit word ‘n Staatsskool onder die Britse regering en die naam verander na Jeppestown School for Boys and Girls in 1903.

Die huidige skoolgebou is in 1909 voltooi op grond wat deur Julius Jeppe geskenk is. In 1919 word die meisieskool gebou nie te ver van die huidige en die naam verander toe finaal na Jeppe High School for Boys. Daar is meer as een koshuis en die oudste koshuis is in 1912 voltooi.

Buiten die sportbande met Jeppe is daar ook op onderwysvlak 'n verbintenis. Con  Purchase een van Jeppe se Adjunk Hoofde is 'n Oud Affie en het ook skoolgehou en rugby en krieket afgerig op Affies in die 90's.

Jeppe het drie Springbokke opgelewer naamlik Des Sinclair, Wilf Rosenberg en James Dalton. Die bekendste rugby persoonlikheid en ook oudleerling van Jeppe is Jake White.

Jeppe het 5 spelers gehad in die Leeus se A span wat Dinsdagaand teen die Blou Bulle A span gespeel het. Jeppe het 2 wedstryde verloor (Paul Roos  en Nelspruit) uit 12 in 2015. Jeppe is huidiglik 16e op die top 20 ranglys.

Affies speel vir die eerste keer teen Jeppe in 1996. Saterdag sal die 10e keer wees wat die 2 skole teen mekaar speel. Daar word met 20 spanne Saterdag teen mekaar gespeel.

Vir  die detail tellings sedert 1996 klik hier.

SPAN:
1. Jano Espag
2. Schalk Erasmus
3. Cabous Eloff
4. Ruben van Heerden
5. Henk Pretorius
6. Regardt du Plessis
7. Phillip Krause
8. Eduan Lubbe (kapt)
9. Divan Henning
10. Ruan De Swardt
11. Christian Strydom
12. Louritz van der Schyff
13. Henco Jordaan
14. Carel Koch
15. Pieter Coetzer


Eddie Fouche nog steeds beseer en Niell Bezuidenhout is nie oorweeg agv 'n enkel besering.

WEDSTRYD:
Met Jeppe wat slegs 2 wedstryde sover verloor het en 16e op die jongste ranglys is het daar 'n taai wedstryd vir Affies gewag.

Sommer in die eerste minuut was Affies 3 - 0 agter, op 'n stadium 9 - 7 agter en toe 14 elk kort voor rustyd. Louritz druk 'n drie onder die pale en halftyd is Affies spreekwoordelik net, net voor.
Jeppe se skopper het in die eerste helfte amper geslaag met 'n strafskop vanaf ongeveer 15 tree binne Jeppe se halfgebied. Dit het gevaarligte laat flikker. Strafskoppe moes tot 'n minimum beperk word en veral binne trefafstand van Jeppe se skopper soos die geval was met 3 strafskoppe vir Jeppe in die 1e helfte.

Ten spyte van 'n onderskep drie in die tweede helfte en nog 'n drie laat in die 2e helfte deur Jeppe speel die Witbulle soos 'n goed geoliede masjien in die 2e helfte en druk nog 7 driee. Ruan De Swart vervyf 8 van die 9 driee wat Affies druk!!!

In die tweede helfte het die Witbulle totale rugby gespeel waarop Jeppe geen antwoord gehad het nie!! Dit was 'n plesier om dit te aanskou!

Vir die 1e span statsitiek tot op datum kyk hier. 
 
RESERWES:
Jacobus van Staden ( Louritz van der Schyff)

PUNTEMAKERS:

AFFIES: 64 (21)


Driee: Louritz vd Schyff (3x), Ruben van Heerden, Pieter Coetzer, Divan Henning,
            Christian Strydom, Regardt du Plessis, Carel Koch.
Skoppe: Ruan De Swardt- 8x Vervyfskoppe, 1x Strafskop.

JEPPE: 26 (14)


TELLINGS VAN ANDER SPANNE OP DIE A - VELD:
o/14A - Verloor 18/24
o/15A - Wen 31/7
o/16A - Wen 43/8
4e - Wen 24/0
3e - Wen 46/0
2e - Wen 36/14


Comments are closed.

    Argiewe

    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly