|
Truie oorhandiging:
Ruben Groenewald (OA 2025) 1ste rugbyspan (2024, 2025) Blou Bulle Cravenweek (2025, kaptein) SA Skole & SA o/18 rugbyspanne (2025) 1ste span rugby- en krieketkaptein (2025) 15de op die lys van meeste punte aangeteken in 'n seisoen vir die 1ste span Eindtelling: Affies 24 - 13 Hoërskool Durbanville Puntemakers Drieë: Dandré Brink; Reubenne Vlok x2; Joshua Gouws Doelskoppe: Reuben Smith x2 Dit was op rekord slegs die 2de keer dat die twee skole se 1ste spanne teen mekaar gespeel het sedert 2022. Affies was beide kere aan die wenkant. Vir die historiese uitslae, volg hierdie skakels - Skole teen gespeel & Tellings teen Hoërskool Durbanville Geluk aan die volgende spelers wat vir die eerste keer in ‘n wedstryd vir die 1ste span op die veld verskyn het: - Hendré Ehlers - Morne Bisset - Johan Smith Opgedateerde inligting 1ste span seisoen tot op datm Uitslae van ander wedstryde gedurende die week wat verby is 2026 wedstrydprogram Volgende wedstryd: vs Michaelhouse (Pretoria Boys High festival) – 4 April 2026 Comments are closed.
|