AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS HELPMEKAAR 21 MAART 2015

3/19/2015

 
Opgedateer met wedstryd statistiek!

AGTERGROND:

Helpmekaar Hoërskool het sy onstaan in 1921 en is die eerste Afrikaanse Hoërskool in Johannesburg. In 1993 word Helpmekaar die eerste Afrikaanse privaatskool en verander die naam na Helpmekaar Kollege.

Naas Pretoria Boys High (111 wedstryde) het Affies die tweede meeste wedstryde teen Helpmekaar gespeel naamlik 58. Die eerste wedstryd is in 1929 gespeel wat Affies 17 – 0 wen. Vir details van historiese tellings klik hier.

In 2014 speel die twee skole weer teen mekaar vir die eerste keer sedert 1998.

Saterdag word daar 13 wedstryde gespeel en in 2014 was dit 12 (Affies wen 11 en verloor 1)

Die 1e span vir Saterdag  is die volgende:

1. Janu Espag
2. Schalk Erasmus
3. Niell Bezuidenhout
4. Ruben van Heerden
5. Jaun Basson
6. Phillip Krause
7. Eduan Lubbe (kapt)
8. Lombaard Grobler
9. Jack Hart
10. Ruan de Swardt
11. Christiaan Strydom
12. Eddie Fouche
13. Louritz van der Schyff
14. Jacobus van Staden
15. Henco Jordaan

Sedert 1922 het sover bekend 1409 spelers tot en met einde 2014 vir die 1e span van Affies gespeel.

Geluk weereens aan die spelers wat vir die eerste keer die Wittrui sal dra asook die twee afrigters Jan-Hendrik Hattingh en Jaco Koch wat vir die eerste keer aan die stuur van sake sal wees!!!

Jan-Hendrik en Jaco is onderskeidelik die 51 en 52ste afrigters van die 1e span.

Ruan de Swart word een van 'n kwynende getal spelers wat vir die 1e span rugby en 1e span krieket speel.


WEDSTRYD:
Tipiese 1e wedstryd van 'n seisoen met  heelwat hanteer en oordeels foute. Twee aspekte wat uitgestaan het was Affies se goeie skrumwerk en verdediging.

Kabous Eloff wat opkom as reserwe en sy broer WP (2012/13) word die
85ste paar broers wat vir die Witbulle speel.

PLAASVERVANGERS:
Kabous Eloff(Niell Bezuidenhout), Vic Meyer (Lombaard Grobler), Divan Henning (Jack Hart), Janco Booysen (Jacobus van Staden)

PUNTEMAKERS:


AFFIES: 24(10)

Drieë: Eduan Lubbe(2), Christiaan Strydom (1), Louritz van der Schyff (1), Niell Bezuidenhout (1)
Skoppe:
Ruan de Swart -  Vervyfskoppe (2) 

HELPMEKAAR: 0(0)


UITSLAE VAN ANDER WEDSTRYDE OP DIE A - VELD:
2e Span - Wen 47 - 5
0/16A - Verloor 17 - 20
0/15A - Wen 66 - 0
0/14A - Verloor 5 - 12



*********************************************************************************************



Comments are closed.

    Argiewe

    October 2020
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly