Hoekom vanaf 1998? Sover bekend is dit die eerste jaar wat Affies meer gewen het as verloor!
Ek het die tellings van al die spanne sover nagevors. Met die uitsondering van 1999 en 2000 kon ek al die ander jare se tellings opspoor. Vir 2000 het ek die opsomming van die dag. Ek weet dat in 1999 het Affies meer gewen as verloor.
Vir details van die onderskeie jare kyk hier.
1953 - 2015
Tellings van die 1e span kan hier gekry word.
***********************************************************************************************