Truie oorhandiging:
Christoff Kotze (OA 2005)
Beter bekend as 'Appel', die bekende sanger & liedjieskrywer.
Appel het op sy dag vir Affies se 6de span uitgedraf.
Eindtelling: Affies 28 – 21 Grey Kollege
Puntemakers
Drieë: Dandré Brink, Fourie Robberts, Caleb Pretorius, Dehan Botha
Doelskoppe: Reuben Smith x4
Opsomming van al die rugbywedstryde se uitslae tydens die interskole -
Wedstryde gespeel: 29 (ook in 2014 & 2024)
Gewen: 25 (86%) - rekord
Verloor: 4 (14%)
- Vir die eerste keer in die geskiedenis van die interskole wen Affies al die oopspan wedstryde.
- Vir die 5de jaar in 'n ry en vir 7 van die laaste 8 interskole wen Affies die meerderheid van die wedstryde.
- 1ste span afrigter Ruan Jacobs klop Grey Kollege in 2006 (18 - 13) as speler in die 1ste span en 20 jaar later in 2026 as hoofafrigter van die 1ste span.
Opgedateerde inligting
1ste span seisoen tot op datum
Uitslae van ander wedstryde op die dag asook gedurende die week soos ontvang
2026 wedstrydprogram
Affies vs Grey Kollege - Geskiedenis
Affies vs Grey Kollege Tellings 1993 - 2026 (alle spanne)
RSS Feed