|
Truie oorhandiging:
Ruben Pienaar (OA 2024) 1ste rugbyspan (2023, 2024) Blou Bulle Cravenweek (2024) 8 ste op die lys van meeste punte aangeteken in die Wittrui 15de op die lys van meeste punte aangeteken in 'n seisoen vir die 1ste span Verskyn 3 keer op die lys van meeste punte in 'n wedstryd vir die 1ste span Eindtelling: Affies 66 - 19 Grey High School Puntemakers Drieë: Strafdrie; Dandré Brink x2; Joshua Gouws x3; Juan Ferreira; Charl Els; Janno Geyser; Ewald van Niekerk Doelskoppe: Reuben Venter x7 Dit was op rekord die 5de keer dat die twee skole se 1ste spanne teen mekaar gespeel het sedert 1964. Affies was 4 keer aan die wenkant. Vir die historiese uitslae, volg hierdie skakels - Skole teen gespeel & Grey High School Geluk aan Ruan Nagel wat vir die eerste keer in ‘n wedstryd vir die 1ste span op die veld verskyn het. Opgedateerde inligting 1ste span seisoen tot op datm Uitslae van ander wedstryde tot op datum soos ontvang 2026 wedstrydprogram Volgende wedstryd: vs Paarl Gimnasium (tuis) – 11 April 2026 Comments are closed.
|