AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
E-mail Address

AFFIES VS GREY COLLEGE - 9 MEI 2015

5/9/2015

 
Wedstryd inligting opgedateer.

Opsomming van die jaar se 1e span statistiek tot op datum kan hier gesien word.

Grey College ontstaan in 1855 en is die 3e oudste skool in SA en die oudste skool Noord van die Gariep rivier. In 1950 skei die Hoer en Laerskool in twee afsonderlike skole.
Naas Paul Roos lewer Grey die meeste Springbokke op naamlik 45 tot op datum. Die eerste speler word in 1896 'n Springbok en die laaste is Cobus Reinach wat in September 2014 sy eerste wedstryd vir die Springbokke speel.

'n Kort opsomming van die pad wat geloop is vandat die eerste wedstryd in 1953 gespeel is volg hierna.
AGTERGROND:

Affies en Grey speel sedert 1953 teen mekaar. Dit sal die 39ste keer wees wat die twee skole teen mekaar speel. Vir die tellings per jaar en opsomming klik hier.

Grootste wen vir Grey is 47 - 10 in 2007.
Grootste wen vir Affies is 25 - 3 in 1996
Meeste punte in 'n wedstryd is 73 in 2014.

1953 - 1959 (Speel)
1960 - 1965 (Speel nie)
1966 - 1968 (Speel)
  • 1968 - Piet Delport (Std 8) gekies om sy 1e wedstryd vir die 1e span teen Grey College te speel. Hy speel in die oggend vir die 1e Tennis span en in die middag speel hy vir die Wit Bul
1969 - (Speel nie)
1970 - 1974 (Speel)
Tydens die 1e span wedstryd teen Grey College in 1974 word ’n speler van albei spanne na ’n woeste geveg van die veld gestuur. Dit het tot gevolg dat die jaarlikse kragmeting tussen Affies en Grey gestop word en speel die 1e spanne eers in 1992 weer teen mekaar.
1981 (Speel)
Affies speel teen Grey met al die spanne buiten die 1e spanne. Affies se 1e Span moes op die dag in ‘n Adminbeker wedstryd speel.
1992 -  2013 (Speel). 
  • 1992 - Speel net die 1e spanne teen mekaar op 'n rugbydag  in Nigel. Andre Watson was die skeidsregter gewees.
  • 1993 - Affies en Grey speel met al hulle spanne weer teen mekaar.
  • 1996 - Affies wen vir die eerste keer teen Grey.
  • 1998 - Affies wen vir die eerste keer meer wedstryde as Grey in hulle jaarlikse kragmeting
  • 2000 - Na 'n hewige donderstorm voor die hoofwedstryd word die 1e span wedstryd uitgestel na ‘n weeksdag in die week daarna. Die wedstryd eindig gelykop 17 elk.
  • 2006 - Herman van Dyk van Affies het die volgende ervaring gehad in 2006. Na hy vir die 1e span in die begin van die jaar gespeel het, speel hy vir die 3e span na ‘n besering teen Grey. Hy is reserwe vir die 2e span en speel as reserwe vir die 2e span. Die afrigters behou hom as reserwe vir die 1e span en hy speel ook vir die 1e span as reserwe.
  • 2012/13 - Na 2005/6 is dit slegs die 2e keer dat Affies tuis en weg teen Grey wen
Die treinrit met die wegwedstryd  is nou 'n busrit. Die langgg stories wat vertel word oor wat op die treinritte gebeur het is  stories wat nie vergeet mag  word nie. Laat maar weet as jy ' storie het om te vertel deur of van die kommentaar fasiliteit gebruik te maak of 'n epos aan my te stuur.

SPAN:

  1.  Cabous Eloff                                                                 
  2.  Schalk Erasmus                                 
  3.  Niell Bezuidenhout                                            
  4.  Ruben van Heerden                                                    
  5.  Henk Pretorius                                                                                                                  
  6.  Phillip Krause
  7.  Regardt du Plessis                                                                  
  8.  Eduan Lubbe                                                     
  9.  Divan Henning                                                      
10.  Eduard Fouche                                                           
11.  Christian Strydom                                          
12.  Louritz van der Schyff                                                         
13.  Henco Jordaan                                   
14.  Carel Koch                                     
15.  Pieter Coetzer                                             

RESERWES:
16.  Viaan Mong                                                 
17. 
Arno van Wyk                                              
18.  Jaun Basson                                                             
19.  Lombard Grobler
20.  Jack Hart                                                                                                              
21.  Ruan de Swardt
22.  Andre Maree  

WEDSTRYD:
Nie een van die klasssieke wedstryde tussen die twee skole nie maar dit was duidelik van die begin af dat Affies op 'n missie was. Dit het partykeer gelyk soos 'n Superugby wedstryd. Daar was die een groot "tackle" na die ander!!!

Die duikslae telling net na halftyd was 54 vir Grey en 84 vir Affies. Dit klink of daar iets verkeerd is met die telling omdat Affies die meeste  besit gehad het?? Die rede is dat Affies "pick up and drive" wat nie getel word as tackles nie terwyl Grey die bal wyd speel en met hulle voorspelers in die middelveld dryf wat dan die Affie "tackle" telling verhoog. Dit is was natuurlik Grey se spel patroon om die bal weg te hou van Affies se pak voorspelers.

Alhoewel al 4 Affies se driee deur agterspelers gedruk is was dit 'n voorspeler gedommineerde wedstryd.

Geluk aan Andre Maree wat opkom as reserwe en die wittrui vir die eerste keer oor sy kop trek. Andre is die 26ste speler wat vir die 1e span speel in 2015.

Daar was 'n hele paar beserings gewees. Al die reserwes buiten Arno wat opgekom het was vir beserings.

Cabous en Niell weet vanaand hoe hulle broers WP en Derek gevoel het om teen Grey te wen.

Geluk aan Eddie en sy 18 makkers wat Grey hulle 3e nederlaag vir die jaar toegedien het. Dit was 'n grote!
Ek verstaan daar was onbeskryflike emosionele tonele na die wedstryd op die veld onder die spelers en ondersteuners!!!!!


RESERWES:
Lombard Grobler (Phillip Krause), Ruan de Swart (Pieter Coetzer), Andre Maree (Carel Koch), Jack Hart (Eddie Fouche), Arno van Wyk (Niell Bezuidenhout)

PUNTEMAKERS:


AFFIES: 29 (15)


Driee:    Henco  Jordaan, Eddie Fouche, Louritz vd Schyff (2x)

Skoppe: Eddie Fouche -Vervyfskoppe (2x), Strafskop.
                 Ruan de Swart - Vervyfskop

GREY: 18 (6)

**********************************************************************************************
  ANDER TELLINGS:
o14A - Verloor 17/31
o/15A - Verloor 24/32
o/16A - Verloor 16/17
3e - Wen 18/17
2e - Verloor 24/29
**********************************************************************************************
                                

     

Yolanda du Plessis
5/11/2015 08:08:26

Jan wil darem net baie dankie sê vir die lekker berigte wat jy altyd skryf hier op die blog. Jou entoesiasme en raak vat van die gebeure laat ons altyd uitsien na die volgende berig wat jy die lig laat sien.


Comments are closed.

    Argiewe

    October 2020
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly