AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Het Jy Geweet?
  • Seisoen
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2019
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Foto Gallery
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Opsomming & Geskiedenis
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2020
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Bibliografie
E-mail Address

Affies vs EG JANSEN - 2 APRIL 2015 OM 13:15

4/1/2015

 
Opgedateer met 'n kort wedstryd verslag!!

AGTERGROND
:

Die Hoërskool E.G. Jansen dra die naam van Dr. Ernest George Jansen, die eerste Afrikaanssprekende goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika.

In Augustus 1955 stig dié skool van Hoërskool Voortrekker in Boksburg af. Die huidige skoolterrein en geboue word betrek in November 1959.

Die bekendste speler van EG Jansen wat ek ken is Louis Ludick wat in 2004 vir EGJ teen Affies in die Beeld Trofee finaal gespeel het. Louis het later vir die Leeus en Sharks gespeel en speel huidiglik oorsee vir Ulster in Ierland.

More se wedstryd tussen EG Jansen en Affies sal die 9de wees sedert 2000. Die laaste wedstryd was met die Kearsney naweek in 2012. Vir die historiese tellings tussen die twee skole klik hier.


Beginspan

1. Janu Espag
2. Schalk Erasmus
3. Cabous Eloff
4. Ruben van Heerden
5. Henk Pretorius
6. Phillip Krause
7. Eduan Lubbe (kapt)
8. Lombaard Grobler
9. Divan Henning
10. Eddie Fouche
11. Christiaan Strydom
12. Henco Jordaan
13. Louritz van der Schyff

14. Jacobus van Staden
15. Pieter Coetzer

Geluk aan Henk Pretorius wat vir die 1e keer in die beginspan is. Divan Henning en Pieter Coetzer is ook vir die 1e keer in 2015 in die beginspan.

WEDSTRYD:
Voor die begin van die wedstryd is Vic Meyer onttrek agv 'n knie besering. Lombaard Grobler begin as agsteman en Eduan Lubbe neem oor as no. 7 flank en is ook die kaptein vir die wedstryd.

Soos verwag was dit 'n baie taai wedstryd. Die wedstryd was baie fisies gewees en humeure het kort, kort opgevlam en spelers van beide spanne het geelkaarte ontvang.

Affies het swaar gekry in die skrums maar na 'n paar plaasvervangings in die tweede helfte het dit beter gegaan met Affies in die skrum.

Die goeie nuus is dat al die Affie driee deur agterspelers gedruk is!

Affie Guts het vandag weer baie duidelik deurgekom.!!

Baie geluk aan Jan-Hendrik, Jaco Koch en hulle groep spelers vir 'n welverdiende oorwinning.

RESERWES:
Niel Bezuidenhout (Cabous Eloff), Viaan Mong (Schalk Erasmus), Ruan de Swart (Eddie Fouche), Jaun Basson (Henk Pretorius).

PUNTEMAKERS

AFFIES: 41 (20)

Driee:
Louritz vd Schyff (3), Jacobus v Staden (2), Eddie Fouche (1)
Skoppe:
Eddie Fouche - Vervyfskoppe 4, Strafskop 1.

EG JANSEN: 5(5)

**********************************************************************************************

Comments are closed.

    Argiewe

    October 2020
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly