In die laaste wedstryd van die 4e Span op Vryheid teen die 1e Span van Vryheid word geskiedenis gemaak toe die Affie span met hulle truie onderstebo moes speel.
Dit het hulle nie afgesit nie en hulle wen die wedstryd 31 - 10. Sien die fotos hieronder.
*********************************************************************************************