Geluk aan albei spanne wat onoorwonne was op die toernooi.
Hulle was nie net onoorwonne nie maar die 3e span het die finaal van die toernooi gewen teen Afrikaans Hoer Kroonstad met 32 - 8.
Die twee spanne wen ook 5 van die 6 bekers naamlik:
1. 3e Span - Wenner van die toernooi.
2. 4e Span - Meeste driee.
3. 3e Span - Aanskoulikste rugby
4. Meeste punte op die toernooi - Divan De Nyschen
5. Speler van die toernooi - Divan De Nyschen.
Hieronder die 3e Span na afloop van die finaal en die skild wat hulle gewen het.
GELUK MANNE!!!
*********************************************************************************************