Geluk aan die volgende spelers wat ingesluit is in die onderskeie SA Skole spanne:
SA SKOLE
Ruan De Swardt
SA SKOLE A
Cabous Eloff
Schalk Erasmus
Louritz vd Schyff - Kaptein
Vir 'n lys van Affie spelers wat sedert 1991 vir die SA Skole spanne gespeel het kyk hier.
*********************************************************************************************