'n Opsomming van die 31 spanne wat Affies in 2015 verteenwoordig het kan hier gesien word.
308 Wedstryde is gespeel wat effe meer is as die 301 wedstryde in 2014.
Dankie aan die afrigters vir die harde werk die afgelope seisoen.
'n Groot dankie aan die persone agter die skerms wat moet seker maak dal al die spelers veilig vervoer word en verseker het dat Affies al hulle verpligtinge nagekom het.
**********************************************************************************************