Affies se 1e span is met die uitsondering van Ruben Dreyer wat in Dylan du Preez se plek speel, dieselfde as teen Waterkloof. Dylan sal eers na die Julie vakansie weer kan speel. Regardt du Plessis is nie oorweeg nie omdat hy nog nie voldoende herstel het van sy besering nie.
|