LAERSKOOL LAEVELD – Nelspruit (2004 – 2008)
LAERSKOOL MIDDELBURG (2009 & 2010)
2010 LM o/13A - Rugby
Pumas o/13 - Cravenweek
LM o/13A - Krieket
Mpumalanga o/13A - Krieket
AFRIKAANS HOËR SEUNSKOOL (2011 - 2015)
2011 AHS o/14A - Rugby
AHS o/14A - Krieket
2012 AHS o/15A - Rugby
AHS o/15A - Krieket
Northerns o/15A - Krieket
AHS 1e - Krieket
2013 AHS 1e - Krieket
AHS o/16A - Rugby
BB o/16 - Grant Khomo
SA o/16 - High Performance groep
2014 AHS 1e - Rugby
BB o/18 - Cravenweek
2015 AHS 1e - Rugby + kaptein
Eddie is die 92ste kaptein van die Witbulle sedert 1921. Hy is die eerste losskakel wat die kaptein is sedert 1998.
Vir die name van die 1e span kapteins sedert 1921 kyk hier.