1. Die Geskiedenis en wenners tot op datum.
2. Affies se deelname of dan nie deelname.
As jy in' n 1e span Administrateurs of Beeld Trofee finaal gespeel het in die periode 1920 - 2000 en jy wil dit weer herleef of as jy net belangstel in skole rugby kan ek die boek "SKOLERUGBYSAGE NOORD VAN DIE VAAL" aanbeveel. Dit bevat heelwat statistiek, foto's van die spanne wat aan elke finaal deelgeneem het en kommentaar van spelers wat in die finaal gespeel het waar moontlik.
Die boek is beskikbaar teen R200 by Media 24. Kontak Cornette Zietsman by (011) 713 9094 of epos cornette.zietsman@media24.com.