AFFIES RUGBY
  • Tuis
  • Agtergrond
  • Blog
  • Seisoen
    • 2022 >
      • 2022 1e Span Seisoen
      • 2022 Ander Spanne UItslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2021 >
      • 2021 1e Span Seisoen
      • 2021 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstrydprogram
      • Afrigters
    • 2020 >
      • 2020 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2020 Ander Spanne Uitslae
      • Wedstryd Program
      • Oefentye
    • 2019 >
      • 2019 1e Span Seisoen Statistiek
      • 2019 Ander Spanne Uitslae
      • 2019 Wedstryd Program
      • 2019 Afrigters
      • 2019 Oefentye
    • 2018 >
      • 2018 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2018 Ander Spanne Uitslae
      • 2018 Bepalings
      • AHS Afrigters 2018
    • 2017 >
      • 2017 Bepalings
      • 2017 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2017 Ander Spanne Uitslae
      • 2017 Velde en Oefentye
    • 2016 >
      • 2016 Bepalings
      • 2016 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2016 Ander Spanne Uitslae
    • 2015 >
      • 2015 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2015 Ander Spanne Uitslae
    • 2014 >
      • 2014 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2014 Ander Spanne Uitslae
    • 2013 >
      • 2013 1e Span Wedstryd Statistiek
      • 2013 Ander Spanne Uitslae
  • Geskiedenis
    • Het Jy Geweet?
    • Geskiedenis Eerste Span Kleredrag
    • Simbool van die Wit AHS - rugbytrui
    • Toere & Toernooie
    • Francois Swart 0/15 Toernooi
    • Wit Bulle " Comebacks"
    • Affies Skepskop Spesialiste
    • Driee om te Onthou
    • Tradisies
    • Koshuis vs Dorp
    • Affie Rugby en Covid - 19
    • Opsomming per Jaar >
      • 1921 - 1929
      • 1930 - 1939
      • 1940 - 1949
      • 1950 - 1959
      • 1960 - 1969
      • 1970 - 1979
      • 1980 - 1989
      • 1990 - 1999
      • 2000 - 2009
      • 2010 - 2019
      • 2020 - 2029
  • Eerste Span Spelers
    • Alfabetiese Lys 1921 tot op Datum
    • Broers
    • Pa en Seun
    • Oupa, Seun en Kleinseun
    • Oupa en Kleinseun
    • 50 Wedstryde +
    • 3 Jaar +
  • Skole Spanne Verteenwoordig
    • Nasionaal
    • SARU EPD Program
    • N.Tvl & Blou Bulle
    • N.Tvl & BB Ontwikkeling/Akademie/o/19/LSEN
    • BB Skole Sewes
    • NTvl/BB o/17 Akademie
    • BB o/16 Ontwikkeling/Grant Khomo Spanne
    • Ander Skool Spanne
  • Skole teen Gespeel
    • Skole teen Gespeel - Alfabeties
    • Opsomming van Wedstryde Gespeel
    • Wedstryd Tellings per Jaar >
      • Affies vs PBHS Geskiedenis
      • AHS VS PBHS Tellings 1988 - 2019
      • Affies vs Grey College - Geskiedenis
      • Affies vs Grey Tellings 1993 - 2022
      • A,B,C
      • D,E,F
      • G & H
      • J,K,L
      • M,N,O
      • P,Q,R
      • S,T,V
      • W & Z
  • Admin/Direkteurs/Beeld en Versekerbeker
    • Geskiedenis en Statistiek
    • Eerste Span Finale
    • 0/14, 0/15 & 0/16 Span Finale
  • N. Tvl en BB Finale + Super 12 &16
    • Eerste Span
    • 0/14, 0/15 en 0/16 Spanne
    • Super 12 & 16
  • Algemeen
    • Eerste Span Kapteins
    • Eerste Span Afrigters
    • Rugby Speler van die Jaar
    • Ondersteuning Groep
    • Eerste Rugby & Krieketspan Verteenwoordig
    • Ranglyste
    • Onderwysers Afrigters & Administrateurs
    • Algemene Punte Statistiek >
      • Wedstryd
      • Seisoen
      • Wittrui
  • Oud Affies
    • Nasionale Spanne >
      • Springbok Spelers
      • Ander Internasionale Spelers
      • Junior Springbokke, SA "A", SA xv
      • Suid Afrika – o/19, o/20, o/21 & o/23
      • Ander SA Spanne
    • Provinsiale Spanne >
      • N. Tvl & Blou Bulle
      • Ander Provinsiale Spanne
    • Superugby en Pro 14
    • Speel Oorsee
    • Toekennings
    • Administrateurs, Afrigters, Skeidsregters, Spandokters >
      • Administrateurs
      • Afrigters
      • Skeidsregters
      • Spandokters
    • Oud Affies Speel Provinsiaal + >
      • 2022
      • 2021
      • 2020
      • 2019
      • 2018
      • 2017
      • 2016
      • 2015
      • 2014
      • 2013
      • 2012
      • 2011
      • 2010
      • 2009
      • 2008
      • 2007
      • 2006
      • 2005
  • Foto Gallery
  • Bibliografie
E-mail Address

ADMIN. BEKER EN BEELD TROFEE

8/21/2013

 
Met die Beeld trofee finale Saterdag en die “Affie deelname “ in 2014  het ek die volgende saamgestel wat betref die geskiedenis van die kompetisie en die huidige stand van die kompetisie. Historiese inligting is hoofsaaklik uit die boek  SKOLERUGBYSAGE Noord van die Vaal 1920 - 2000 verkry.

GESKIEDENIS

Die kompetisie het ontstaan in 1920 en die eerste wenner van die trofee was Ermelo Hoërskool wat Heidelberg Volkskool wen met ‘n telling van 3 – 0. Ermelo sal eers 80 jaar later in 2000 die beker vir ‘n  2e keer wen.

Die kompetisie het onder verskeie name plaasgevind en dit het bekend gestaan as:

1920 tot 1921     - Interhoërskool Beker
1922 tot 1981     - Administrateurs Beker
1982 tot 1994     - Direkteurs Trofee
1995 tot 2013     - Beeld Trofee

Alhoewel die kompetisie sedert 1995  bekend staan as die Beeld Trofee word die Direkteurs Trofee gebruik tot 1998 en vanaf 1999 is daar n nuwe Beeld Trofee. Die Administrateurs beker is in besit van Pretoria Boys High wat die eerste span was wat dit 3 jaar namekaar gewen het. Die Direkteurs Trofee is in die besit van AHS wat dit 5 jaar agtermekaar gewen het vanaf 1994 – 1998.

Die kompetisie het sedert die ontstaan nog net een jaar naamlik 1950 nie plaasgevind nie agv ‘n polio epidemie. In 1982 word die kompetisie uitgebrei na 0/15A spanne en vanaf 1995 sluit dit ook 0/14A en 0/16A spanne in.

Alle skole ongeag die grote het vir dieselfde beker gespeel tot en met 1995. In 1996 is die kompetisie in twee kategorieë (groot en klein skole) opgedeel na gelang van die aantal kinders in die skool in die hoop dat deelnemers mekaar op meer gelyke voet die stryd sou aansê. In 2000 is die mediumskole-afdeling gestig en 'n vierde kategorie, vir makro-skole is in 2007 op die been gebring. Vanaf 2007 is daar 4 kategorieë naamlik Makro, Groot, Medium en Klein skole wat om die Beeld Trofee meeding.

Die vereistes is seunsgetalle:

            Makroskole: meer as 600 seuns in die skool.

            Grootskole: meer as 350 seuns maar minder as 600

            Mediumskole: meer as 175 seuns maar minder as 350

            Kleinskole: minder as 175 seuns in die skool

‘n Skool kan enige tyd “op” speel maar moet met spesiale vergunning aansoek doen om “af” of laer te speel.

Makro Skole wat deelneem is:

Blou Bulle A Groep - Waterkloof, Garsfontein, Eldoraigne en Menlopark
Blou Bulle B Groep - Centurion, HTS John Voster, Montana, Wonderboom en Zwartkops.
Pumas - Nelspruit, Middelburg en HTS Middelburg.
Leeus - Monument, Florida en Marais Viljoen.
Valke - EG Jansen en Kemptonpark.
Luiperds - Rustenburg. 
Limpopo - Nil

UITSLAE VAN FINALE

 Pretoria Boys High is die eerste span wat die Administrateurs Beker 3 jaar namekaar wen, 1922 – 1924. Zeerust (1933-1935) en Potch Volkskool (1949 – 1951)behaal dieselfde prestasie ‘n paar jaar later.

Vir die periode 1920 tot 1995, Groot skole 1996 tot 2006 en Makro skole 2007 tot 2012  het daar 49 verskillende skole aan die 92 finale wat gespeel is deelgeneem.

Die skole wat in die finaal vir drie of meer finale onoorwonne was tot en met 2012 is:

18 - Afrikaanse Hoër Seunskool
  8 - Volkskool Heidelberg
  7 - Volkskool Potchefstroom & Monument
  6 - Rustenburg
  5 - Waterkloof & Pretoria Boys High
  4 - Pietersburg
  3 - Klerksdorp, Zeerust, Helpmekaar Seunskool & Hugenote Seunskool

‘n Lys van die spanne wat aandui hoeveel wedstryde gespeel/gewen/gelykop en verloor is in ‘n finaal verskyn aan die einde van hierdie skrywe.

Meeste punte in ‘n finaal

66 – 1998 (AHS/Waterkloof)
63 – 2011 (Waterkloof/Florida)
58 – 2008 (Waterkloof/Kemptonpark)

Grootste punteverskil in ‘n finaal

21 – 1922 (Pretoria Boys High/Hoogenhout), 1936 (Rustenburg/Standerton)
20 – 1977 (Stofberg/HTS Tom Naude), 1998 (AHS/Waterkloof), 2000 (Ermelo/HTS John Vorster)
19 – 1942 (Klerksdorp/Middelburg), 2011 (Waterkloof/Florida)

Meeste punte in ‘n finaal deur ‘n speler

25 – 1994 (Dirkie Strydom – AHS)
23 – 1998 (Tiaan Snyman – AHS)

BLOU BULLE SKOLE SE DEELNAME AAN DIE KOMPETISIE

Pretoria Boys High het aan en af aan die kompetisie deelgeneem vanaf  1920 tot 1929 en weer vanaf 1979 tot 1985.

Affies neem nie deel aan die kompetisie in 1952 en ook nie vanaf 1962 tot 1968.

Affies en Waterkloof neem die laaste keer amptelik aan die N.Tvl liga deel in 1996 omdat sekere skole nie meer bereid was om teen die 2 skole te speel nie. In die periode 1997 tot 2006 het Affies en Waterkloof teen mekaar gespeel en albei spanne het dan in die kwart en later die halfeind rondte van die BB liga begin deelneem aan die reeks. Dit het heeltemal verander met die instelling van die Makro skole kompetisie.

In 2007 besluit al die Blou Bulle skole buiten Waterkloof om nie aan die kompetisie deel te neem nie. Dit is ook die geval in 2008, 2009 en 2010 met Waterkloof en Eldoraigne wat steeds aan die kompetisie deelneem.  Buiten Affies keer al die Blou Bulle skole terug na die Beeld Trofee reeks in 2011. Dit is nou die 7e jaar sedert 2006 wat Affies nie aan die Beeld Trofee reeks deelneem nie.

Opmaak van Blou Bul skole wat aan die Beeld Trofee deelneem:
Makroskole:   9
Grootskole:  7
Mediumskole:   9
Kleinskole:   13


‘n Totaal van 38 skole uit 46 wat Beeld Trofee speel.

DEELNAME AAN BEELD TROFEE

Daar sal altyd verskillende opinies wees oor die voor en nadele van ‘n reeks soos die Beeld Trofee.

Affies se besluit om net aan die Blou Bul been van die kompetisie deel te neem vanaf 2014 gaan verseker vuurwarm besprekings tot gevolg hê.

Hopelik is ‘n bekende speler verkeerd aangehaal met die afskop van die Beeld Trofee ‘n paar jaar gelede naamlik “ Met so ‘n kompetisie word spelers geleer wat dit is om te wen en verloor”. Nodeloos om te sê daar was dadelik die vraag gevra beteken dit dat alle ander wedstryde wat op skoolvlak gespeel word, gespeel word om gelykop te eindig?

Daar is geen soortgelyke reeks in enige van die ander tradisionele provinsies soos Natal, Vrystaat en Kaap nie. Daar is ook geen aanduiding in resultate van Craven  week spanne en ranglyste dat sodanige kompetisie die Noord van die Vaal Skole noodwendig beter maak as die res van die land nie. Wat die Beeld Trofee tot gevolg het is dat in die 3e kwartaal rugby slegs gefokus is op die A en 1e spanne en kom die seisoen vir die ander spanne tot  ‘n einde in Junie. In die Kaap eindig die seisoen vir die jaar ongeveer die middel van Augustus en dit sluit alle spanne in.

SATERDAG SE  FINAAL

Dit sal Kemptonpark se 5e keer wees wat hulle aan die finaal deelneem met 2 gewen (2012 & 1989) en 2 verloor (2008 & 1993). EG Jansen speel in hulle 2e finaal met 1 verloor in 2004. Dit sal die 1e keer wees dat 2 skole van die Valke in die finaal speel en die 2e keer dat 2 skole van een provinsie in die finaal speel. Die vorige keer was in 1998 met Affiies teen Waterkloof.

AFFIES SE DEELNAME AAN DIE REEKS

AHS is die suksesvolste skool sedert die ontstaan van die kompetisie in 1920. AHS het 21 keer in die finaal gespeel, 14 keer die beker gewen, 4 keer gelykop gespeel en 3 keer as naaswenners uit die stryd getree.  Vir tellings, opponente, ens. van die onderskeie jare lees hier. 

AHS verloor nie ’n finaal waarin die 1e Span speel sedert 1970 nie.

Verloor 5 wedstryde deur die jaar in 1994, 2004 en 2006 maar wen die  Finaal

Affies is die eerst skool wat 6 jaar na mekaar onoorwonne is in die finaal – 1995 tot 1999.

In 2006 is dit die eerste keer sedert die instelling van die Beeld Trofee in 1994 dat ’n skool 4 spanne in die Beeld Trofee finaal het. In 2006 word AHS die eerste naaswenner van ’n streek wat die finaal van die Beeld Trofee wen.

Die volgende Affie spelers het in drie finale gespeel en was elke keer aan die wenkant:

Eugene Marx 1994 – 1996, Werner Pieterse 1997 – 1999 en Nicol Knoetze 1997 – 1999.

LYS VAN SKOLE IN FINAAL
Picture
Picture

Comments are closed.

    Argiewe

    June 2022
    May 2022
    April 2022
    March 2022
    February 2022
    December 2021
    September 2021
    August 2021
    May 2021
    April 2021
    July 2020
    March 2020
    February 2020
    December 2019
    October 2019
    September 2019
    August 2019
    July 2019
    May 2019
    April 2019
    March 2019
    February 2019
    August 2018
    July 2018
    May 2018
    April 2018
    March 2018
    September 2017
    August 2017
    July 2017
    June 2017
    May 2017
    April 2017
    March 2017
    February 2017
    December 2016
    November 2016
    October 2016
    September 2016
    August 2016
    July 2016
    June 2016
    May 2016
    April 2016
    March 2016
    February 2016
    January 2016
    December 2015
    October 2015
    September 2015
    August 2015
    July 2015
    May 2015
    April 2015
    March 2015
    February 2015
    January 2015
    December 2014
    October 2014
    September 2014
    August 2014
    July 2014
    June 2014
    May 2014
    March 2014
    February 2014
    January 2014
    November 2013
    October 2013
    September 2013
    August 2013
    July 2013

    RSS Feed

Proudly powered by Weebly